Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 597

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

582. Die Voorkoms, Situasie en getal van die Helle. In die geestelike wêreld, dit is, in die wêreld waar geeste en engele is, verskyn dieselfde voorwerpe soos in die natuurlike wêreld, waar die mens is. In die eksterne voorkoms is daar geen verskil nie. In die wêreld word valeie, berge, koppies en vlaktes gesien, asook water, en baie ander dinge wat op aarde gesien word. En tog is alle dinge van geestelike aard, en alles word dan deur die oê van engele en geeste gesien, en nie deur die oë van mense nie, omdat die mens in die natuurlike wêreld is. Geestelike entiteite sien sulke dinge as komende van `n geestelike oorsprong, en natuurlike dinge as komende van natuurlike oorsprong. Gevolglik kan die mens nie met sy oë die voorwerpe van die geestelike wêreld sien nie, tensy hy toegelaat is om in die gees te sien, of na die dood wanneer hy `n gees word. Aan die ander kant, `n engel of `n gees is nie in staat om enigiets in die natuurlike wêreld te sien nie, tensy hy met die mens is wat toegelaat word om met hom te praat. Want die oë van die mens is toegerus om die lig van die natuurlike wêreld te ontvang, en die oë van engele en geeste is toegerus om die lig van die geestelike wêreld te ontvang, alhoewel die oë van albei presies dieselfde lyk in voorkoms. Dat die geestelike wêreld so is, kan die natuurlike mens nie begryp nie, en nog minder die sensuele mens, wat niks glo behalwe dit wat hy sien met sy liggaamlike oë en kan aanraak met sy hande, en daardeur kan inneem deur sig en aanraking. Soos wat sy denke van sulke dinge is, is dit materieël en nie geestelik nie. So is die voorstelling tussen die geestelike wêreld en die natuurlike wêreld, dat `n mens dit nouliks kan glo dat hy nie in die wêreld is waar hy gebore is, wanneer hy na die dood daar aankom nie, en wat hy nou net verlaat het. Vir hierdie rede word die dood eenvoudig genoem `n oorgang van die een wêreld na `n ander net soos dié een! (Dat die twee wêrelde dus dieselfde is, kan hierbo gesien word, waar verteenwoordigers en verskynings in die hemel behandel was, n. 170-176).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205