Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 391

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

379. Ook kan dit nie ware huweliks liefde wees tussen een man en verskeie ander vroue nie, want die geestelike oorsprong, wat die vorming van een denke is uit twee, is dus vernietig, en gevolglik is die innerlike vereniging, wat `n vereniging is van die goeie en die waarheid is, waaruit die essens van daardie liefde moet spruit, is dan ook vernietig. `n Huwelik met meer as een is soos `n verstandhouding wat verdeeld is tussen verskillende wille, of dit is soos `n mens wat verbind is nie net aan een nie, maar aan verskeie kerke, want sy geloof is nou so verward daardeur dat dit tot niks kom nie. Die engele verklaar dat `n huwelik met meer as een vrou is totaal in teenstelling met die Goddelike orde, en dat hulle dit weet uit verskeie redes, een daarvan is dat die oomblik as hy dink om meer as een vrou te trou, word hy onmiddelik vervreem van die innerlike seëninge en hemelse geluksaligheid, en word soos `n dronk mens, omdat die goeie geskei is van sy waarheid in hom. En as die innerlikes van die denke in so `n staat gebring word deur slegs te dink daaraan met die bedoeling, sien hulle duidelik dat die huwelik met meer as een sal sy innerlike denke toesluit, en veroorsaak dat die huwelik verplaas word deur `n wellustige liefde, waar die ware liefde uit die hemel homself terugtrek. 379.1 [2] Hulle verklaar dat dit nie maklik verstaan word deur die mens nie omdat daar baie min is wat in ware huweliks liefde is, en hulle wat nie in dit is nie, weet hoegenaamd niks van die innerlike genot wat daar in liefde is, en hulle ken net die genot van wellus, en hierdie genot word later `n las nadat hulle `n rukkie saamgeleef het, terwyl die genot van die ware huweliks liefde nie net die ouderdom in die wêreld verduur nie, maar na die dood word dit die genot van die hemel en word daar vervul met `n innerlike genot wat meer en meer perfek groei tot in alle ewigheid. Hulle sê ook dat die verskeie seëninge van ware huweliks liefde kan getel word tot baie duisende, waarvan nie eers een bekend is aan die mens nie, of om tot die omvang daarvan te kom, van enigeen wat nie in die huwelik van die goeie en die waarheid van die Meester is nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205