Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 323

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

312. Die mens van die kerk ontleen hierdie geloof deurdat hy glo dat geen mens kom in die hemel of in die hel tot die tyd van die finale oordeel nie, en aangaande hierdie, het hy die opinie aanvaar dat alle sigbare dinge sal vergaan op daardie tyd en nuwe dinge sal tevoorskyn kom, en dat die siel sal terugkeer in sy liggaam, en van daardie eenwording sal die mens weer verder lewe as `n mens. So `n geloof betrek die ander – dat engele so geskep was vanaf die begin, want dit is onmoontlik om te glo dat hemel en hel is van die menslike ras wanneer dit geglo word dat geen mens daarheen kan gaan totdat dit die einde van die wêreld is nie. [2] Maar dat die mens oortuig kan word dat dit nie die waarheid is nie, was dit aan my toegestaan om in die teenwoordigheid van engele te wees, en ook om met hulle te praat wat in die hel is, en dit nou vir `n aantal jare, somtyds aanmekaar vanaf die oggend tot die aand, en is dus so ingelig aangaande die hemel en die hel. Dit was toegelaat dat die mens van die kerk nie langer in sy verkeerde geloof mag voortgaan nie, ook aangaande die (weder) opstanding op die tyd van die oordeel, en oor die status van die siel in die intussentyd, ook oor die engele en die duiwel. As dit geglo word is dit `n geloof in wat vals is en dit betrek `n denke wat in die duisternis is, en hulle wat oor hierdie dinge dink uit hulle eie intelligensie, veroorsaak by hulle twyfel, en op die lange duur `n totale ontkenning, want hulle sê in hulle harte; “Hoe kan so `n groot hemel, met so baie konstellasies, en met die son en die maan, vernietig en verstrooi word, en hoe kan sterre wat groter as die aarde is, van die hemel val tot op die aarde; en kan liggame wat opgevreet is deur die wurms, verteer deur mikro-organismes, en verstrooi na alle windrigtings, weer bymekaar gemaak word en tot hulle siele gebring word, en in die tussentyd, waar is die siel? En wat is dit om beroof te word van die sintuie wat hy in die liggaam gehad het?” [3] Met ander soortgelyke dinge wat onverstaanbaar is, kan nie geglo word nie en wat die geloof van baie in die lewe van die siel na die dood vernietig, en ook hulle geloof in die hemel en hel, en die ander dinge behorende aan die geloof van die kerk. Dat hierdie geloof vernietig is, is duidelik deur wat gesê word: “Wie het ooit van die hemel af gekom en ons vertel dat daar `n hemel is? Wat is die hel? Is daar so-iets? Wat is dit dat die mens geteister word met vuur tot in ewigheid? Wat is die dag van oordeel? Was dit nie vir eeue vergeefs afgewag nie?” Daarom, laat hulle wat so dink – soos wat baie doen wat uit hulle wêreld se wysheid gereken word as geleerd en belese, - nie langer meer die eenvoudiges van geloof en van hart, in die war bring en mislei nie, en duisternis saai aangaande die Meester en Sy hemele en die ewige lewe, en al die ander dinge wat hiervan afhanklik is nie. Die innerlike van my gees was geopen deur die Meester, en ek was toegelaat om met almal te praat wat later dood is, hulle waarmee ek bekend was in die lewe in die liggaam – sommiges na vier dae, sommiges na maande, en sommiges na jare, en ook met so baie ander dat ek sou nie oordryf as ek sê `n honderd-duisend; baie van hulle in die hemel, en baie in die hel. Ek het ook met sommiges gepraat twee dae na hulle dood, en het hulle vertel dat hulle begrafnis-reëlings en lyksdiens was toe gehou in voorbereiding vir hulle ter aarde bestelling, waardeur hulle geantwoord het dat dit was goed om eenkant te gooi wat hulle as liggaam gedien het en vir liggaamlike funksies in die wêreld, en hulle wens vir my om te sê dat hulle nie dood was nie, maar lewe as mens net soos tevore, en het maar net gemigreer van een wêreld na `n ander, en is nie bewus daarvan dat hulle iets verloor het nie, siende dat hulle `n liggaam en sintuie het net soos van tevore, ook intelligensie en `n wil, net soos van tevore, met gedagtes en emosies, sensasies en begeertes, soos wat hulle in die wêreld gehad het. [5] Die meeste wat pas gesterf het, wat sien dat hulle voortlewe soos `n mens soos tevore, en in dieselfde staat (want na die dood is elkeen se staat van sy lewe in die begin soos wat dit was in die wêreld, maar daar is `n stadige verandering in dit – of na die hemel, of na die hel), was geroer deur `n nuwe vreugde om te sien dat hulle lewe, en sê dat hulle nie geglo het dat dit so sal wees nie. Maar hulle is grootliks verwonderd dat hulle so in onkunde en blindheid kon geleef het oor die staat van hulle lewe na die dood, en veral die feit dat die mens van die kerk in so `n onkunde en blindheid kon leef, wanneer hy bokant van alle dinge duidelik ingelig behoort te word aangaande al hierdie dinge. 312.1 Dan begin hulle die oorsaak van hulle blindheid en onkunde insien, dit is, dat die eksterne dinge wat fisies is, wat betrekking het op die wêreld en die liggaam, het hulle gedagtes so gevul en geokkupeer dat hulle nie verhoog kon word tot die lig van die hemel om te kyk in die dinge van die kerk – bo-oor en verby sy doktrines nie, want as die dinge van die liggaam en die wêreld gelief word, soos dit is op die huidige tydstip, vloei niks maar duisternis in die denke as die mens buitekant daardie doktrines gaan.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205