Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 37

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

35. As gevolg van hierdie verskille in onderskeiding kan `n engel van een hemel nie tussen die engele van die ander hemele ingaan nie, dit is, niemand kan opvaar van `n laer hemel en niemand kan afdaal na `n laer hemel nie. Iemand wat van `n laer hemel opwaarts neig, word bevange met `n benoudheid selfs met `n angs, en is nie in staat om hulle te sien wat daar is nie, nog minder om met hulle te praat, terwyl die een wat van `n hoër hemel afdaal, ontneem word van sy wysheid, stotter in sy spraak, en is in groot nood. Daar was sommige van die uiterlike hemel wat nog nie geleer is dat die innerlike van engele is dit wat die hemele uitmaak nie, en wat geglo het dat hulle tot `n hoër hemelse geluk kan kom deur eenvoudig toegang te kry tot `n hemel waar hoër engele verkeer. Hulle was toegelaat om tussen hulle te verkeer. Maar toe hulle daar was, kon hulle niemand sien nie, alhoewel hulle baie hard gesoek het, alhoewel daar ook `n groot menigte teenwoordig was, want die innerlike van die nuwelinge was nog nie geopen in dieselfde graad as die innerlike van die engele aldaar nie, ook hulle sig was nie geopen nie. Daarom het hulle bevange geraak met so `n angs om die hart dat hulle skaars geweet het of hulle nog lewe of nie. Daarom het hulle haastig terug gevlug na die hemel waaruit hulle gekom het, baie bly om weer terug te wees tussen hulle eie wat soos hulle is, en sweer by hulleself dat hulle nie langer sal verlang na hoër dinge as wat in ooreenstemming met hulle stand is nie. Ook het ek gesien sommiges wat neergelaat word vanuit die hoër hemel, en hulle was ontneem van hulle wysheid totdat hulle nie meer geweet het hoe en wat hulle eie hemel was nie. Maar dit is anders, soos wat dit dikwels gedoen word, dat engele opgewek word deur die Meester vanuit `n laer hemel na `n hoër hemel, dat hulle Sy glorie kan aanskou, want dan word hulle vooraf voorberei, en word omsluit deur die intermediêre engele, deur wie hulle kommunikasie het met hulle tussen wie hulle verkeer. Van al hierdie dinge is dit duidelik dat die drie hemele totaal verskillend van mekaar is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205