Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 173

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

168. Wanneer engele met die mens spreek, druk hulle hulself nooit uit in natuurlike idees eie aan die mens nie, of alles wat van tyd, ruimte, materie, en dinge wat gelyksoortig is, maar in geestelike idees, alles wat van status is en hulle verskillende veranderinge binne in die engele en buite hulle. Nogtans, wanneer hierdie engele idees, wat geestelik is, in die mens invloei, word dit in `n oomblik verander na natuurlike idees eie aan die mens, wat perfek korrespondeer met die geestelike idees. Nie die engel of die mens is bewus dat dit gebeur nie, maar so is die invloei van die hemel in die mens. Sekere engele was toegelaat om meer nader in te kom in my denke, selfs in die natuurlike gedagtes waarin daar baie dinge was van tyd en ruimte, maar as hulle niks verstaan nie, onttrek hulle hul skielik, en nadat hulle onttrek het, hoor ek hulle praat en sê dat hulle in die duisternis was. [2] Dit was aan my toegestaan om deur ervaring te weet hoe onkundig die engele is aangaande tyd. Daar was `n sekere een van die hemel wat in staat was om die natuurlike idees soos wat die mens het, binne te dring. En nadat hy dit gedoen het, praat ek met hom soos man teenoor man. Eerstens het hy nie geweet wat dit was wat ek tyd genoem het nie, en ek was verplig om aan hom alles daaroor te vertel, hoe die son verskyn en oor die aarde gedra word, en sodoende jare en dae te produseer, en hoe jare daarby ingedeel word in vier seisoene, en ook in maande en weke, en dae in vier-en-twintig ure, en hoe hierdie tye herhaal word deur vasgestelde verwisselinge, en hoe dit die bron van tye is. Toe hy dit gehoor het, was hy verbaas en sê dat hy niks daarvan geweet het nie, maar slegs wat status is. [3] Deur met hom te praat het ek bygevoeg dat dit bekend is in die wêreld, want die mens spreek asof hulle weet dat daar geen tyd in die hemel is nie, en sê van hulle wat gesterf het dat hulle “die dinge van tyd” agtergelaat het, bedoelende om hierdie wêreld te verlaat het. Ek het ook gesê dat sommiges weet dat tyd in sy oorsprong status is, want hulle weet dat tye in presiese ooreenstemming is met die staat van hulle emosies, kort aan hulle wat in die aangename en behaaglike status is, en lank aan hulle wat in `n onplesierige en verdrietige staat is, en verskeie in `n staat van hoop en verwagting, en dit lei daarom dat geleerde mense navra doen wat tyd en ruimte is, en sommige weet dat tyd behoort aan die natuurlike mens.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205