Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 365

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

353. Valse intelligensie en wysheid is alles intelligensie en wysheid wat afgeskei is van die erkenning van die Goddelike, want al sulkes erken nie die Goddelike nie, maar erken die natuur in die plek van die Goddelike, dink uit die liggaamlik-sinlike, en is origens bloot sinlik, hoe hoog hulle moontlik in die wêreld geag word deur hulle geleerdheid en dit wat hulle bereik het. 353.1 Want hulle geleerdheid styg nie bokant uit as wat voor hulle oë verskyn in die wêreld nie, dit hou hulle in die geheue en kyk daarna op `n materiële manier, alhoewel dieselfde kennis dien die ware intelligentes in die vorming van hulle denke en gedagtes. By die wetenskappe van verskillende tipes word bedoel die verskillende soorte eksperimentele kennis, soos fisieka, sterrekunde, chemie, meganika, geometrie, anatomie, filosofie, die geskiedenis van die koninkryke, en van die litterêre wêreld, resensie, kritiek, en taal. [2] Die geestelikes wat die Goddelike ontken rig nie hulle denke verder as die sinlike dinge van die eksterne mens nie, en beskou die dinge van die Woord in dieselfde lig as ander aangaande die wetenskappe, en maak dit nie voorwerpe vir die denke of vir enige intuïsie deur `n verligte rasionele denke nie, en vir die rede is dit dat hulle innerlike toegesluit is, tesame met daardie eksternes wat die naaste is aan hulle innerlikes. Dit is gesluit omdat hulle hul weggedraai het van die hemel af, en het daardie aanlegte wat in staat was om na die hemele te kyk, versmoor en weggestoot, en dit is, soos dit hierbo gesê is, die innerlikes van die menslike denke. Vir hierdie rede is hulle onbekwaam om enige waarheid of goeie te sien, want dit is in hulle soos `n dik duisternis, terwyl dit wat vals en boos, in die lig is. [3] En tog kan sinlike mense argumenteer, sommiges meer slu, bytend en vurig as enigiemand anders; maar hulle argumenteer uit die valshede van die sinne wat bevestig is deur hul kennis., en omdat hulle in staat is om op hierdie manier te argumenteer, glo hulle hulself om wyser te wees as ander. 353.2 Die vuur wat met emosie die argumente aanjaag, is die vuur van die liefde vir die self en vir die wêreld. So is hulle wat in valse intelligensie en wysheid is, en wat bedoel word deur die Meester in (Matt. 13:13-15): “…terwyl hulle sien, nie sien nie, en terwyl hulle hoor, nie hoor of verstaan nie”. En weer: “…dat U hierdie dinge verberg het vir wyse en verstandige mense en dit aan die kindertjies geopenbaar het.” (Matt. 11:25,26).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205