Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 494

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

480. (II) Die mens gaan voort na sy dood in die ewigheid soos wat sy wil of heersende liefde was. Dit ook was bevestig deur oorvloedige ervaring. Ek was toegelaat om te praat met sommiges wat twee-duisend jaar gelede geleef het, en wie se lewens in die geskiedenis beskryf was, en dus bekend, en ek het gevind dat hulle net so dieselfde was as wat hulle beskryf was, dit is, ten opsigte van die liefde waaruit en in ooreenstemming waartoe hulle lewens gevorm was. Daar was ander bekend aan die geskiedenis wat sewentien eeue gelede geleef het, ander wat vier eeue gelede geleef het, en drie, en so aan, met wie ek toegelaat was om mee te gesels, en ek vind dat dieselfde emosie nog steeds in hulle die heersende liefde was, met geen ander verskil as dat die genot van hulle lewe was gedraai na sulke dinge wat korrespondeer. Die engele verklaar dat die lewe van die heersende liefde word nooit verander in enigiets nie, tot in alle ewigheid, siende dat elkeen sy liefde is, gevolglik om daardie liefde in `n gees te verander is om sy lewe weg te neem of om dit uit te blus, en vir die rede dat die mens na sy dood nie meer langer in staat is om te hervorm deur onderrig nie, soos in die wêreld, omdat die uiterlike basis, wat bestaan uit natuurlike kennis en emosies, is dan sluimerend en om nie geestelik te wees, kan dit nie meer oopgemaak word nie (sien bo, n. 464), en op daardie basis rus die innerlikes wat aan die denke en rangskikking behoort, soos `n huis op sy fondasie, en op grond daarvan, soos wat die lewe van sy liefde was in die wêreld, so gaan hy voort om te wees tot in alle ewigheid. Die engele is grootliks verbaas dat die mens nie weet dat elkeen is soos sy heersende liefde is, en dat baie glo dat hulle gered gaan word uit genade sonder die werke, of deur geloof alleen, wat ookal hulle lewe mag wees, ook dat hulle nie weet dat Goddelike genade werk deur werke, en dit bestaan om deur die Meester gelei te word, beide in die wêreld en agterna tot in ewigheid, en dat hulle wat nie in boosheid lewe nie, gelei word deur Goddelike genade, en ten laaste, dat geloof is die emosie vir waarheid wat uitgaan van die hemelse liefde, wat van die Meester is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205