Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 330

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

319. Dat die ‘heiden’ gelykvormig met die Christen gered word, kan elkeen sien wat weet wat dit is wat die hemel in die mens maak; want die hemel is in die mens, en hulle wat die hemel in hulle het, kom in die hemel. Die hemel in die mens erken die Goddelike en dat hy gelei word deur die Goddelike. Die eerste en hoofsaak van elke godsdiens is om die Goddelike te erken. `n Godsdiens wat nie die Goddelike erken nie, is nie `n godsdiens nie. Die grondreëls van elke godsdiens kyk na die aanbidding, dus na die manier waarin die Goddelike aanbid moet word en of daardie aanbidding vir Hom aanvaarbaar is; en wanneer dit vasgestel is in die denke, dit is, so ver as wat iemand wil, is dit so ver as wat hy dit liefhet, dan word hy gelei deur die Meester. Elkeen weet dat die meerderheid heidene sowel as Christene leef `n morele lewe, en baie van hulle `n beter lewe as die Christene. `n Morele lewe kan geleef word of uit respek vir die Goddelike of uit respek vir die mens in die wêreld; en `n morele lewe wat geleef word uit respek vir die Goddelike is `n geestelike lewe. In die uiterlike vorm kom altwee voor as gelykvormig, maar in die innerlike vorm is hulle totaal verskillend; die een dien die mens, en die ander een nie. Want hy wat `n morele lewe lei uit respek vir die Goddelike word gelei deur die Meester; terwyl hy wat `n morele lewe lei uit respek vir die mens in die wêreld, word deur homself gelei. [2] Maar dit mag geillustreer word deur `n voorbeeld. Hy wat hom weerhou om boosheid aan die naaste te doen omdat dit teenstrydig is met die godsdiens, dit is, teenstrydig met die Goddelike, onthou hom daarvan uit `n geestelike motief; maar hy wat hom weerhou om boosheid aan `n ander te doen slegs uit vrees vir die wet, of die inboet van die reputasie, of eer, of wins, dit is, uit respek vir die self en die wêreld, weerhou homseld om boosheid te doen uit `n natuurlike motief, en word deur homself gelei. Die eerste een se lewe is geestelik en die laaste is natuurlik. Die mens wie se morele lewe geestelik is, het die hemel in hom, en die mens wie se morele lewe natuurlik is het nie die hemel binne in hom nie, want die hemel vloei van bo-af en maak die innerlikes oop, en deur die innerlikes vloei dit na die uiterlikes; terwyl die wêreld van benede invloei en maak die uiterlikes oop maar nie die innerlike nie. Want daar kan nie `n vloei wees van die natuurlike wêreld in die geestelike nie, maar slegs van die geestelike wêreld in die natuurlike, daarom, as die hemel nie ontvang word nie, bly die innerlikes gesluit. Al hierdie dinge maak dit duidelik wie hulle is wat die hemel binne in hulle ontvang, en wie nie. [3] En tog is die hemel nie dieselfde in almal nie. Dit verskil in elkeen in ooreenstemming met sy emosie en ontvangste van die goeie en die waarheid. Hulle wat `n gevoel en emosie het vir die goeie uit respek vir die Goddelike het die Goddelike waarheid lief, siende dat die goeie en waarheid mekaar liefhet en begeer om saamgevoeg te word. 319.1 Dit verklaar hoekom die heiden, alhoewel hulle nie in die volle waarheid in die wêreld is nie, maar uit liefde daarvoor ontvang hulle waarheid in die ander lewe.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205