Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 411

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

399. `n Mens kan sien hoe groot die genietinge in die hemel moet wees van die feit dat dit die genot van almal is, om sy genietinge en seëninge te deel met ander, en so is die karakter van almal wat in die hemel is, dit is dan duidelik hoe ontelbaar die genietinge van die hemel is. Dit was hierbo getoon (n. 268), dat daar in die hemel `n verdeling van alles met elk en iedere een is. So `n verdeling van alles spruit voort uit die twee liefdes van die hemel, liefde tot die Meester en liefde tot die naaste; en om hulle genietinge te deel met almal, is die natuurlike aard van hierdie twee liefdes. Liefde tot die Meester is so omdat die Meester se liefde is `n liefde van verdeling van alles wat Hy het met ander, siende dat dit die geluksaligheid van almal verlang. Daar is `n soortgelyke liefde in elkeen van hulle wat die Meester liefhet, omdat die Meester in hulle is; en van dit kom die onderlinge verdeling van die genietinge van die engele met mekaar. Liefde teenoor die naaste is van so `n aard, soos gesien sal word in dit wat volg. Alles hierdie wys dat dit die aard van hierdie liefdes is om hulle genietinge te deel. Dit is heeltemal anders met die liefdes vir die self en vir die wêreld. Die liefde vir die self neem weg van ander en roof ander van alle genietinge, en rig dit tot homself, want dit wens die goeie alleenlik vir homself toe, terwyl die liefde vir die wêreld wens om dit wat aan die naaste behoort, ook sy eie te maak. Daarom is hierdie liefdes destruktief teenoor die genietinge van ander, of as daar enige neiging is om te deel, is dit vir hulleself en nie ter wille van ander nie. Dus, ten opsigte van ander is dit die neiging van daardie liefdes om nie te deel nie, maar om weg te neem, behalwe so ver as wat die genietinge van ander een of ander verhouding met homself het. Dat die liefde vir die self en vir die wêreld, as hulle regeer, presies so is was ek toegelaat om waar te neem deur lewendige ervaring. Wanner die geeste wat in hierdie liefdes was gedurende hulle lewe as mens op aarde, nader kom, tree my geluk terug en verdwyn, en ek was vertel dat slegs net die naderkom van sulkes na enige gemeenskap, verdwyn die genietinge van hulle in daardie gemeenskap, in die graad van hulle nabyheid, en wat wonderlik is, die bose geeste is dan in hul eie genot. Al hierdie toon die staat van die gees aan van so `n mens terwyl hy in die liggaam is, siende dat dit dieselfde is nadat hy van sy liggaam geskei het, naamlik, dat dit verlang, of het `n wellustige begeerte na die genietinge van die goeie van ander, en vind genot deur van ander te roof. Dit alles maak dit duidelik dat die liefdes vir die self en die wêreld is daarop uit om die genot van die hemele te vernietig, en is dus direkte teenoorgesteldes van hemelse liefdes, wat begeer om te deel.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205