Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 123

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

118. Dat die Meester in die hemel as `n werklike son gesien word, was ek nie alleen vertel deur die engele nie, maar dit is ook af en toe aan my toegestaan om dit te sien, en daarom, wat ek gehoor en gesien het aangaande die Meester as `n son, sal ek bly wees om in `n paar woorde te vertel. Die Meester word gesien as `n son, nie in die hemel nie, maar hoog bokant die hemele, en nie direk bokant of op die toppunt nie, maar voor die aangesig van die engele op `n middel hoogte. Hy word gesien op `n redelike afstand, op twee plekke, een voor die regteroog en die ander voor die linkeroog. Voor die regteroog word Hy presies soos `n son gesien. Maar voor die linkeroog word Hy nie gesien as `n son nie, maar as `n maan, wat wit gloei soos die maan van ons aarde, en van dieselfe groote, maar meer glinsterend, en omring deur baie kleiner mane, as’t ware; elkeen van hulle met dieselfde glinstering, witheid en glorie. Die Meester word so verskillend gesien in ooreenstemming met die kwaliteit van die ontvangs van die Meester, dus word Hy gesien op een manier deur hulle wat Hom ontvang met die goeie van die liefde, en op `n ander manier deur hulle wat Hom ontvang in die goeie van die geloof. Hulle wat Hom ontvang met die goeie van die liefde, sien Hom as `n son, vurig en vlammend, in ooreenstemming met hulle ontvangs van Hom, is hulle in Sy hemelse koninkryk, terwyl hulle wat Hom ontvang met die goeie van die geloof, sien Hom as `n maan, wit en skitterend in ooreenstemming met hulle ontvangs van Hom, en hulle is in Sy geestelike koninkryk. 118.1 Dit is so omdat die goeie van die liefde korrespondeer met vuur, daarom, in die geestelike sin is vuur die liefde, en die goeie van die geloof korrespondeer met lig, en in die geestelike sin is lig die geloof. 118.2 En die Meester verskyn voor die oë omrede die innerlikes, wat aan die denke behoort, sien deur die oë, van die goeie van die liefde deur die regteroog, en van die goeie van die geloof deur die linkeroog; 118.3 siende dat met engele en ook met die mens korrespondeer alle dinge aan die regterkant met die goeie waaruit die waarheid ontstaan, en aan die linkerkant met waarheid wat uit die goeie is. 118.4 Die goeie van die geloof is in sy wese waarheid uit die goeie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205