Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 333

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

322. Tussen die heidene, net soos by die Christene, is daar beide die wyses en die eenvoudiges. Dat ek van hulle mag leer was ek toegelaat om met beide te spreek, somtyds vir ure en dae. Maar daar is nie meer sulke wyse manne soos in die antieke tye nie, en spesiaal in die Antieke Kerk, wat uitgesprei was oor `n groot gedeelte van die Asiatiese wêreld, en waarvanaf die godsdiens versprei het na baie nasies. Dat ek van hulle mag weet was ek toegelaat om vertroulike gesprekke met sommige van hierdie wyse manne te hê. Daar was met my een wat tussen die wyses van die wyses van sy tyd was, en gevolglik welbekend in die geleerde wêreld, met wie ek oor verskeie onderwerpe gesels het, en ek het rede om te glo dat dit Cicero was (106-43 bc.). Wetende dat dit `n wyse man was, het ek met hom oor wysheid, intelligensie, orde en die Woord gepraat, en laastens oor die Meester. [2] Oor wysheid het hy gesê daar is nie `n ander wysheid as die wysheid van die lewe nie, en dat wysheid `n eienskap is, oor intelligensie, dat dit van wysheid is, van orde, dat dit van die Opper God is, en om in daardie orde te leef is om intelligent en wys te wees. Wat die woord betref, toe ek iets van die profete aan hom voorlees was hy grootliks genoeglik en opgewonde, veral met dit, dat elke naam en elke woord wys op innerlike dinge, en hy verwonder hom grootliks dat geleerde manne in hierdie dae nie opgewonde kan raak met so `n studie nie. Ek kon duidelik sien dat die innerlikes van sy denke oopgemaak is. Hy sê dat hy nie in staat is om meer te hoor nie, want hy neem nou dinge waar wat meer heilig is as wat hy kan dra, deur so innerlik geaffekteer te word. [3] Ten laaste het ek met hom gespreek oor die Meester en sê dat terwyl Hy as `n mens gebore was, was Hy ontvang van God, en dat Hy die materieële Mensheid afgegooi het en die Goddelike Mensheid aangeneem het, en dat dit Hy is wat die uitspansel regeer. Hierop het hy geantwoord dat hy sommige dinge weet aangaande die Meester, en het waargeneem op sy manier dat as die mensheid gered moet word, kan dit nie anders gedoen word nie. In die tussentyd is daar sommige slegte Christene wat met haarklowery vorendag kom, maar hy steur hom nie daaraan nie, en merk op dat dit nie vreemd is nie, want sedert hulle in die lewe van die liggaam was, het hulle onbehoorlike idees ingedrink oor hierdie onderwerp, en totdat hulle ontslae gaan raak van hierdie dinge, sal hulle niks aanvaar wat die waarheid bevestig, soos wat die onkundiges kan doen nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205