Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 147

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

143. Dit is nog moeiliker om in die wêreld te verstaan dat in elke draai van hulle gesig en liggaam, die engele die ooste voor hulle gesig het, siende dat die mens ooreenkomstig sy draai, elke kwartier voor sy gesig het. Dit sal ook verduidelik word. Alhoewel engele, soos die mens, hulle liggame en hulle gesigte in elke rigting kan rig, het hulle nogtans die ooste altyd voor hulle oë. Maar die draai van engele is anders as die van die mens, omdat hulle van verskillende oorsprong is. Hulle kom dieselfde voor, maar is nie. Die oorsprong van hierdie draai is die heersende liefde, en hiervan en hieruit word alle rigtings van engele en geeste bepaal, omdat, soos nounet gesê, hulle innerlikes inderwaarheid vorentoe gedraai is na die algemene middelpunt, wat in die hemel die Meester as `n son is, gevolglik is hul heersende liefde gedurig voor hulle oë, omdat hulle liefde altyd voor hulle innerlikes is, en die gesig het sy bestaan uit die innerlikes, want dit is hulle uiterlike vorm, en in die hemele is hierdie liefde die Meester as `n son omdat dit van Hom is dat hulle hul liefde het. 143.1 En omdat die Meester in die engele is met Sy liefde, is dit die Meester wat veroorsaak dat hulle na Hom kyk waarheen hulle ookal draai. Dit kan nie meer verder verduidelik word nie, maar dit sal duideliker gemaak word aan die verstand in die onderstaande hoofstukke, veral waar verteenwoordigers en verskynings, en tyd en ruimte in die hemel behandel word. Dit was aan my toegestaan om te sien en te weet dat die engele die Meester konstant voor oë het, en ook om dit waar te neem uit baie ervaring, want wanneer ek ookal in die teenwoordigheid van die engele was, het ek die Meester se teenwoordigheid voor my gesig ervaar, nie werklik gesien nie, maar tog waarneembaar in `n lig, en engele het dikwels getuig dat dit so is. Soos wat die Meester konstant voor die oë van die engele is, so word dit gesê in die wêreld van hulle wat in die Meester glo en wat Hom lief het dat hulle die Meester voor hulle oë en gesig het, en hulle kyk op na die Meester, en sien die Meester. Hierdie uitdrukkings het hulle oorsprong in die geestelike wêreld, waarvan daar baie dinge is in die menslike spraak, alhoewel hulle oorsprong onbekend is aan die mens.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205