Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 545

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

530. Dat dit nie so moeilik is om `n lewe te lei wat na die hemel voer nie, sal nou getoon word. Wie kan nie `n burgerlike en morele lewe lei nie. Want elkeen vanaf sy kinderjare is geinisieër in daardie lewe, en leer daarby wat dit is om in die wêreld te lewe. Meer nog, elkeen, of hy goed of boos is, leef daardie lewe, want wie verlang nie om eerlik genoem te word en regverdig van hart nie, en om te handel uit ware eerlikheid en geregtigheid. Die geestelike mens moet so kan lewe, en kan so doen net so maklik as wat die natuurlike mens kan, met slegs hierdie verskil, dat die geestelike mens glo aan die Goddelike, en handel eerlik en opreg, nie net om te handel in ooreenstemmin g met die burgerlike en morele wette nie, maar ook omdat dit in ooreenstemming is met die Goddelike wette. Soos wat die geestelike mens, in wat hy ookal doen, dink aan Goddelike dinge, het hy kommunikasie met die engele van die hemel, en sover as wat dit plaasvind is hy saamgevoeg met hulle, en daarby sy interne mens, wat ons kan beskou as die geestelike mens, oopgemaak. Wanneer die mens by hierdie staat kom, word hy aangeneem en gelei deur die Meester, alhoewel hy onbewus is daarvan, en dan, wat hy ookal doen wat eerlik en reg is wat behoort aan die morele en burgerlike lewe, word gedoen uit geestelike motiewe, en om te doen wat eerlik en reg is van `n geestelike motief is om dit te doen uit eerlikheid en geregtigheid homself, of om dit uit die hart te doen. [2] Sy geregtigheid en eerlikheid verskyn uiterlik presies dieselfde as die geregtigheid en eerlikheid van die natuurlike mens en selfs van bose en helse mense, maar die innerlike vorm is totaal anders. Want bose mense handel eerlik en opreg net ter wille van hulleself en die wêreld, en daarom, as hulle geen vrees vir wette en strawwe het nie, of vir die verlies van reputasie, of eer, of wins en van die eie lewe, sal hulle in elke opsig oneerlik en onbillik handel, omdat hulle God nie vrees of enige van die Goddelike wette nie en word daarom nie teruggehou deur enige interne band nie, gevolglik sal hulle enige geleentheid gebruik om te bedrieg, te plunder, en om ander te na te kom, en hulle geniet dit. Dat hulle innerlik so is kan duidelik gesien word van hulle van dieselfde karakter in die ander lewe, terwyl elkeen se eksternes weggeneem word, en sy innerlikes waarin hy tot in alle ewigheid moet lewe, oopgemaak word. (sien bo, n. 499-511). Hulle handel sonder eksterne beperkinge, wat is, soos reeds hierbo genoem, die vrees vir die wet, die verlies van reputasie, of eer, of wins, en van die lewe, handel waansinnig, en lag vir eerlikheid en geregtigheid. [3] Maar hulle wat eerlik en opreg gehandel het `n respek vir Goddelike wette, wanneer hulle eksternes weggeneem word en hulle word gelos met hulle innerlikes, handel hulle wyslik, omdat hulle verbind is met die engele van die hemel, waarvandaan wysheid na hulle gekommunikeer word. Van al hierdie kan gesien word, in die eerste plek, dat wanneer die interne mens, dit is, die wil en die denke, saamgevoeg is met die Goddelike, dat die burgerlike en morele lewe van die geestelike mens mag totaal so wees soos die burgerlike en morele lewe van die natuurlike mens. (sien bo, n. 358-360).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205