Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 370

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

358. Om mee te begin moet dit gesê word dat `n mens mag rykdomme bekom wat ophoop so ver as wat die geleenthede daar is, as dit nie deur listigheid of bedrog is nie, dat hy die lekker van die voedsel en drank kan geniet as hy nie sy lewe daarin plaas nie, dat hy `n paleisagtige huis mag hê in ooreenstemming met sy toestand, en het interaksie met ander op sy vlak, besoek vermaaklikheidsplekke, gesels oor die dinge van die wêreld, en nie nodig het om met `n treurige en droewige gesig en hangende kop hoef rond te loop nie, maar kan vrolik en opgewek wees, en nie nodig het om sy goedere aan die armes uit te deel nie, behalwe wanneer sy emosie hom lei om sy medemens te help, in kort, hy mag uitwaarts lewe presies net soos `n mens in die wêreld, en al hierdie dinge sal nie vir hom `n struikelblok wees om die hemel binne te gaan nie, vooropgestel dat hy innerlik in homself moet dink aan sy God soos wat hy behoort te doen, en eerlik en regverdig optree teenoor sy naaste. Want `n mens is soos sy emosie en denke is, of soos sy liefde en geloof is, en van hierdie is al sy uiterlike handelinge, en ontleen sy lewe daarvan, siende dat om te handel is om te wil, en om te praat is om te dink, handeling kom om te wil, en om te praat kom van die denke. So, wanneer dit gesê word in die Woord dat die mens geoordeel sal word in ooreenstemming met sy dade, en sal beloon word in ooreenstemming met sy werke, word bedoel dat hy geoordeel sal word in ooreenstemming met sy denke en sy emosie, wat die oorsprong van sy handelinge is, of wat in sy handelinge is, want handelinge is nie apart van hierdie dinge nie, en is presies soos wat hierdie is. 358.1 Al hiedie dinge wys dat die mens se uiterlikes bereik niks, maar slegs sy innerlikes, wat die bron is van die uiterlikes. As voorbeeld: as `n mens eerlik optree en weerhou hom van bedrog slegs omdat hy bang is vir die wet en die verlies van reputasie en eer of gewin, en omdat hy innerlik oneerlik en bedrieglik is, het hy die hel in homself. Maar hy wat eerlik optree en hom weerhou van bedrog omdat dit teen die Meester en teen die naaste indruis, sal geen wens hê om iemand anders te bedrieg as hy kon nie, sy gedagtes en wil is sy gewete, en hy het die hemel in homself. Die dade van die twee is uiterlik dieselfde vorm, maar innerlik is hulle heeltemal verskillend.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205