Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 613

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

598. Die mens kan nie hervorm word tensy hy vryheid het nie, vir die rede dat hy in boosheid gebore is van elke soort, en dit moet verwyder word ten einde om gered te word, en dit kan nie verwyder word tensy hy dit in homself raaksien en erken nie, en daarna ophou om dit te wil nie, en om in sy finaliteit `n afkeer daarin te hê. Dit is eers dan dat dit verwyder kan word. En dit kan nie gedoen word tensy die mens in die goeie is sowel as in die bose, siende dat dit van die goeie is dat hy in staat is om die bose te sien, maar uit die bose kan hy nie die goeie sien nie. Die geestelike goeie wat die mens in staat is om te bedink, leer hy van sy kinderdae deur die Woord te lees en deur prediking en hy leer morele en burgerlike goedheid van sy lewe in die wêreld. Dit is die eerste rede hoekom die mens in vryheid behoort te wees. [2] `n Ander rede is dat niks geskik is vir die mens behalwe wanneer dit gedoen word uit `n emosie van sy liefde nie. Ander dinge mag ingang vind, maar nie verder as die denke nie, en dit bereik nie die wil nie, en wat ookal nie ingang tot die wil van die mens bereik nie, word nie sy eie nie, want die denke ontleen wat behoort aan die geheue, terwyl die wil ontleen wat behoort aan die lewe homself. Slegs dit wat van die wil is, of wat dieselfde is, van die emosie van die liefde, kan vry genoem word, want wat `n mens ookal wil of liefhet, dit doen hy vrylik, gevolglik, `n mens se vryheid en sy emosie van sy liefde of van sy wil is dan een. Dit is vir hierdie rede dat die mens vryheid het, sodat hy geaffekteer kan word deur die waarheid en die goeie of dat hy dit lief sal hê, en dat hulle so sal word dat dit sy eie is. [3] In kort, wat ookal in die mens se vryheid ingaan, het geen permanensie nie, omdat dit nie aan sy liefde of wil behoort nie. Dit word gesê liefde of wil, siende dat die mens wil wat hy liefhet, Dus is dit hoekom `n mens slegs in sy vryheid hervorm kan word. Maar meer oor hierdie onderwerp kan gesien word in die Arcana Coelestia in die gedeelte wat daarna verwys hieronder.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205