Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 617

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

Hemel en Hel 601- 603 Emanuel Swedenborg- 1688-1772 Arcana Coelestia - Geheime van die Hemele Iets meer moet gesê word van die geeste wat aan die mens verbind is. `n Totale gemeenskap kan kommunikasie met `n ander gemeenskap hê, of met `n individu waar hy ookal is, deur middel van `n gees wat uitgestuur is vanaf daardie gemeenskap, hierdie gees word die ‘onderdaan van die menigte’ genoem. Dieselfde is waar van die mens se vereniging met gemeenskappe in die hemel, en met gemeenskappe in die hel, deur middel van geeste vanuit die wêreld van die geeste wat met die mens verenig is. (Oor hierdie onderwerp, sien ook die Arcana Coelestia in die gedeeltes waarna hieronder verwys word.) Ook moet iets gesê word oor die mens se intuïsie of ingewing ten opsigte van sy lewe na die dood wat ontleen is van die invloei van die hemel in die mens. Daar was sommige van die eenvoudige gewone mense wat in die wêreld geleef het in die goeie van die geloof, wat teruggebring was in die staat waarin hulle was toe hulle in die wêreld was, wat met enigeen gedoen kan word as die Meester dit toelaat, en dit was toe gewys watter mening of opinie het hulle gehad oor die staat van die mens na die dood. Hulle sê dat sommige intelligente persone het hulle in die wêreld gevra wat hulle gedink het aangaande hulle siel na die lewe op aarde, en hulle antwoord dat hulle nie weet wat die siel is nie. Hulle was toe gevra wat hulle glo aangaande hulle staat na die dood, en hulle sê dat hulle glo dat hulle sal lewe soos geeste. Weer was hulle gevra watter geloof het hulle ten opsigte van `n gees, en hulle sê dat hy `n mens is. Hulle was gevra hoe weet hulle dit, en hulle sê hulle weet omdat dit so is. Daardie intelligente mense was verbaas dat die eenvoudiges so `n geloof het, wat hulleself nie gehad het nie. Dit is `n bewys dat in elke mens wat verbind is met die hemel, is daat `n intuïsie of ingewing ten opsigte van sy lewe na die dood. Hierdie intuïsie is van geen ander bron as `n invloei uit die hemel nie, dit is, deur die hemel vanaf die Meester deur middel van die geeste van die wêreld wat met die mens verbind is. So `n intuïsie het die mens wat nie sy vryheid van denke uitgeblus het deur denkbeelde wat voorheen aangeneem en bevestig is deur allerhande argumente ten opsigte van die siel van die mens nie, wat gehou word as suiwer denke, of `n sekere beslissende beginsel, die setel waarna gesoek word in die liggaam, en tog is die siel niks anders as die lewe van die mens nie, terwyl die gees die mens self is, en die aardse liggaam wat hy ronddra saam met hom in die wêreld, slegs maar net `n agent is waardeur die gees, wat die mens self is, hom help om ten volle te handel in die natuurlike wêreld.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205