Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 20

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

18. Die Goddelikheid van die Meester in die hemel is liefde, vir die rede dat liefde ontvanklik is vir almal en alle dinge wat in harmonie met haar is. Sy verlang na hulle, soek hulle, en drink hulle in asof dit spontaan is, want sy verlang onophoudelik om verryk en vervolmaak te word deur hulle. 18.1 Dit weet die mens ook, want met hom soek die liefde asof dit die store is van sy geheue en trek van alle dinge wat in ooreenstemming met homself is, versamel en rangskik hulle en onder homself, in homself sodat dit sy eie word. En onder homself dat dit sy bediendes kan wees, maar ander dinge wat nie in ooreenstemming is nie, verwerp en verban. Dat daar huidiglik in die liefde alle kapasiteit is om waarhede te ontvang in harmonie met homself, en `n verlange om dit te verbind met homself, was duidelik gemaak ook deur die feit dat sommiges wat eenvoudig van gees is in die wêreld, opgeneem was in die hemel, en terwyl hulle met die engele was kom hulle tot engele wysheid en hemelse seëninge. En vir die rede dat hulle liefgehad het, dit wat goed en waar was vir die saak daarvan, en wat dit in hulle lewe ingeplant het, en het daardeur bekwaam geword om die hemel te ontvang met alles wat onuitspreeklik is aldaar. Maar hulle wat verlief is op hulleself en op die wêreld het geen kapasiteit om te ontvang van dit wat goed en waar is nie, hulle verafsku en verwerp dit, en by die eerste aanraking en ingang vlug hulle en assosieër hulleself met hulle in die hel wat verlief is soos hulle self. Daar was geeste wat vertwyfeling gehad het oor die feit dat daar sulke kapasiteite in die hemelse liefde was, en wens om te weet of dit die waarheid is. Hierop is hulle in `n staat van die hemelse liefde gebring, en was `n hele ent na vore gebring, waar daar `n engele hemel was, en daarvandaan het hulle met my gepraat, en sê dat hulle `n baie dieper innerlike geluksaligheid ervaar as wat hulle moontlikergewys kan uitdruk of beskryf in woorde, en hulle bekla dit grootliks dat hulle moes terugkeer na hulle vorige staat. Ander was ook in die hemel opgeneem en hoe hoër en hoe meer hulle in die innerlike beweeg, was hulle in vervoering hoe hulle meer en meer intelligensie en wysheid toegevoeg word wat deur die Meester toegelaat word, sodat hulle in staat gestel was om dinge gewaar te word wat voorheen vir hulle onbegryplik was. Hieruit is dit duidelik dat die liefde wat vanuit die Meester uitgaan, ontvanklik is vir die hemel en alle dinge daarin.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205