Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 206

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

Voetnotas 151.1 Wie en wat hulle is wat genoem word genii, en wie en wat hulle is wat geeste genoem word (n. 947, 5035, 5977, 8593, 8625). 151.2 Hulle wat in hulle eieliefde en die wêreld is, draai hulle rug na die Meester (n. 10130, 10189, 10420, 10702). Liefde tot die Meester en liefdadigheid tot die naaste maak die hemel, terwyl selfliefde en tot die wêreld die hel uitmaak, omdat die twee die teenoorgesteldes is. (n. 2041, 3610, 4225, 4776, 6210, 7366, 7369, 7490, 8232, 8678, 10455, 10741-10745) 155.1 In die hemel is daar `n staat wat korrespondeer met die dagbreek wat die oggend vooruit gaan, maar geen staat wat korrespondeer met die nag nie (n. 6110). Die “dagbreek” stel `n middelstaat voor tussen die laaste en die eerste (n. 10134) 155.2 Afwisseling van status ten opsigte van verligting en waarneming gebeur in die hemel, soos die tye in die dag op die wêreld (n. 5672, 5962, 6110, 8426, 9213, 10605). In die Woord dui “dag” en “jaar” op alle status in die algemeen (n. 23, 487, 488, 493, 893, 2788, 3462, 4850, 10656). “Oggend” beteken die begin van `n nuwe status, en `n staat van liefde (n. 7218, 8426, 8427, 10114, 10134). “Aand” dui op `n staat van taanende lig en liefde. ( n. 10134, 7947). 158.1 `n Mens se eie neiging is om homself lief te hê (n. 694, 731, 5660). Die Meester kan nie teenwoordig wees, behalwe as dit wat die mens se eie is, eenkant geplaas word nie. (n. 1023, 1044). Dit word daadwerklik eenkant geplaas wanneer iemand in die goeie gehou word deur die Meester Self (n. 9334-9336, 9447, 9452-9454, 9938). 158.2 Die engele word perfek gemaak tot in alle ewigheid (n. 4803, 6648). In die hemele is een staat nie dieselfde as die ander nie, en hiervan is daar `n groterwordende proses van perfeksie (n. 10200). 165.1 Tye in die Woord dui op status (n. 2788, 2837, 3254, 3356, 4814, 4901, 4916, 7218, 8070, 10133, 10605). Engele dink apart van die idee van tyd en ruimte. (n. 3404), die redes waarom (n. 1274, 1382, 3356, 4882, 4901, 6110, 7218, 7381). Wat `n “jaar” beteken in die Woord (n. 487, 488, 493, 893, 2906, 7828, 10209). Wat `n “maand” beteken (n.3814). Wat `n “week” beteken (n. 2044, 3845). Wat `n “dag” beteken (n.23, 487, 488, 6110, 7680, 8426, 9213,10132, 10605). Wat “vandag” beteken (n. 2838, 3998, 4304, 6156, 6984, 9939). Wat beten “môre” (n. 3998, 10497). Wat beteken “gister” (n. 6983, 7114, 7140). 167.1 Die mens het `n idee van die ewigheid wat geassosieer is met tyd, maar engele apart van tyd (n. 1382, 3404, 8325) 169.1 Die mens dink nie soos die engele dink nie, behalwe van die idee van tyd (n. 3404). 175.1 Alle dinge wat vir die engele sigbaar is, is verteenwoordigend (n. 1971, 3213-3226, 3342, 3457, 3485, 9481, 9457, 9576, 9577). Die hemele is vol verteenwoordigers (n. 1521, 1532, 1619). Die verteenwoordiges is baie mooier omdat hulle meer innerlik in die hemele is (n. 3475). Siende dat die verteenwoordigers van die lig van die hemel is, is hulle werklike verskynsels. (n. 3485). Die Goddelike invloei word verander na verteenwoordigers in die hoër hemele, en daarom in die laer hemele ook (n.2179, 3213, 9457, 9481, 9576, 9577.). Daardie dinge wat voor die oë van die engele verskyn in sulke vorme soos dit is in die natuur, dit is, soos dit in die wêreld is, word verteenwoordigers genoem (n. 9457). Interne dinge word dus verander na eksterne dinge (n. 1632, 2987-3002). Wat verteenwoordigers in die hemel is, word duidelik gemaak deur verskeie voorbeelde (n, 1521, 1532, 1619-1628, 1807, 1973, 1974, 1977, 1980, 1981, 2299, 2601, 2761, 2762, 3217, 3219, 3220, 3348, 3350, 5198, 9090, 10276). Alle dinge wat in die hemele gesien word is in akkoord met korrespondensies en word verteenwoordigers genoem (n. 3213-3226, 3342, 3475, 3485, 9481, 9456, 9576, 9577). Alle dinge wat korrespondeer verteenwoordig dan ook, en dui eweneens op dit wat hulle verteenwoordig (n. 2896, 2987, 2989-2991, 3002, 3225). 176.1 `n “Tuin” of “park” dui op intelligensie en wysheid (n. 100, 108, 3220). Wat bedoel word by “Die Tuin van Eden” en die “Tuin van JHWH” (n. 99, 100, 1588). Hoe pragtig word die dinge in die parke in die ander lewe gesien (n. 1122, 1622, 2296, 4528, 4529). “Bome” dui op gewaarwordinge en kennis, waarvan wysheid en intelligensie af kom (n. 103, 2163, 2682, 2722, 2972, 7692). “Vrugte” dui op die goeie van die liefde en die goeie van die naasteliefde (n. 3146, 7690, 9337). 197.1 Vanuit die korrespondensie beteken “gewade” in die Woord, die waarheid (n. 1073, 2576, 5319, 5954, 9212, 9216, 9952, 10536). Vir die rede dat waarhede die goeie inklee (n. 5248). `n “bedekking” dui op iets intellektueëls, omdat die intelek die ontvanger van waarhede is. (n. 6378). “Skitterende gewade van fyn linne”, dui die waarhede van die Goddelike aan (n. 5319, 9469). “Vlam” dui op geestelike goedheid, en die lig daarvan die waarheid van die goeie (n. 3222, 6832). 179.2 Engele en geeste verskyn gekleed met gewade in ooreenstemming met hul waarhede, dus in ooreenstemming met hulle intelligensie (n. 165, 5248, 5954, 9212, 9216, 9814, 9952, 10536). Die gewade van die engele is skitterend, ander is weer nie (n. 5248). 197.3 In die Woord beteken “glinsterend wit” en “wit” die waarheid omdat dit van die lig van die hemel af kom. (n. 3301, 3993, 4007). 197.4 Kleur in die hemel is bont of veelkleurig vanaf die lig daar (n. 1042, 1043, 1053, 1624, 3993, 4530, 4742, 4922) Kleure beteken verskillende dinge behorende tot die intelligensie en wysheid (n. 4530, 4677, 4922, 4966). Die kosbare stene in die Urim en Thummim beteken, in ooreenstemming met hul kleure, alle dinge van die waarheid van die goeie in die hemele (n. 9865, 9868, 9905). Sover as wat rooi deel het aan kleure, dui dit op die goeie, en sover as wat wit daar aan deel het, dui dit op die waarheid. (n.9466). 179.5 Almal in die mees innerlike hemele is onskuldiges of reines, en as gevolg daarvan kom hulle naak voor (n. 154, 156, 297, 2736, 3887, 8375, 9960). Onskuldigheid word in die hemel aangebied as naaktheid (n. 165, 8378, 9960). Vir die onskuldige en die kuises is naaktheid nie `n skande nie, omdat hulle sonder oortreding is (n. 165, 213, 8375). 180.1. “Jerusalem” stel `n kerk voor waar daar ware doktrines is (n. 402, 3654, 9166). 184.1 Engele het stede, paleise en huise (n. 940-942, 1116, 1626-1631, 4622.). 186.1 “Huise” met hulle inhoud dui op die dinge in `n mens wat tot sy denke behoort, dus tot sy innerlike (n. 710, 2233, 2331, 2559, 3128, 3538, 4973, 5023, 6639, 6690, 7353, 7848, 7910, 7929, 9150), gevolglik die dinge wat betrekking het tot die goeie en die waarheid (n. 2233, 2331, 2559, 4982, 7848, 7929). “Kamers” en “slaapkamers” dui aan innerlike dinge daar (n. 3900, 5694, 7353). Die “Dak van die huis” verwys na dit wat die diepste binne in lê (n. 3652, 10184). `n “Huis van hout” dui op dit wat betrekking het op die goeie, en `n ”huis van klip” wat betrekking het op die waarheid. (n. 3720). 186.2 `n “Tuin” of “park” dui intelligensie en wysheid aan (n. 100, 108, 3220). Wat bedoel word by “die Tuin van Eden” en “die Tuin van JHWH” (n. 99, 100, 1588). Hoe pragtig is die dinge wat in die parke gesien word, aan die anderkant (n. 1122, 1622, 2296, 4528, 4529) “Bome” dui op gewaarwording, insig en kennis, waaruit wysheid en intelligensie spruit (n. 103, 2163, 2682, 2722, 2972, 7692). “Vrugte” dui op die goeie van die liefde en die goeie van die naasteliefde. (n. 3146, 7690, 9337). (herhaling van 176.1) 187.1 In die hoogste sin dui “die Huis van God” op die Meester se Goddelike Mensheid in die opsig van die Goddelike goeie, en “die tempel” dieselfde in die opsig tot die Goddelike waarheid, en in `n relatiewe sin, hemel en die kerk in die opsig tot die goeie en die waarheid (n. 3720) 187.2 “Jerusalem” dui die kerk aan in wie daar ware doktrine is (n. 402, 3654, 9166). “Hekke” dui aan die inleiding tot die doktrine van die kerk, en deur die doktrine, die inleiding binne in die kerk in (n. 2943, 4477, 4478). “Fondasie” dui op waarheid waarop die hemel, die kerk, en doktrine op gefundeer is. 188.1 (Daar is niks in die teks onder 188.1 nie) 188.2 In die Woord word dit wat innerlik is, uitgedruk deur dit wat hoër is, en dit wat hoër is dui op dit wat innerlik is. (n. 2148, 3084, 4599, 5146, 8325). Wat “hoog” is dui op wat intern is, en netso die hemel (n. 1735, 2148, 4210, 4599, 8153). (188.2 In die hemel word berge, koppies, vallye, en lande presies net so gesien soos in die wêreld (n. 10608). Die engele wat in die goeie van die liefde is, bly in die berge, op die koppies hulle wat in die goeie van die naasteliefde is, en op die rotse hulle wat in die goeie van die geloof is. (n. 8581, 10580). “Koppies” dui op die goeie van die naasteliefde (6435, 10438). “Rotse” dui op die goeie en die ware van die geloof (n. 8581, 10580). “Klip” of “Steen” wat uit wit bestaan, dui ook op die waarhede van die geloof (n. 114, 643, 1298, 3720, 6426, 8609, 10376). Dit is hoekom berge die hemel voorstel (n. 8327, 8805 9420)..En die “Kruin van die berg” stel voor die hoogste punt van die hemel (n. 9422, 9434, 10608). Dit is ook hoekom die antieke volkere hulle aanbidding bo in die berge gehad het (n. 796, 2722) 192.1 Plekke en spasies of ruimte in die Woord dui op `n sekere status (n. 2625, 2837, 3356, 3387, 7381, 10580). Afstand dui op die verskil in die status van die lewe (n. 9104, 9967). In die geestelike wêreld is beweging en verandering van plek veranderinge van die status van die lewe, omdat dit daarin ontstaan het (n. 1273-1275, 1377, 3356, 9440.). Dieselfde is waar van reise. (n. 9440, 10734), illustrasie deur ondervinding (n. 1273-1277, 5605). Vir hierdie rede is dit “om te reis” beteken in die Woord om te lewe en vooruit te gaan in die lewe, en “om te vertoef” het dieselfde betekenis (n.3335, 4554, 4585, 4882, 5493, 5605, 5996, 8345, 8397, 8417, 8420, 8557). Om saam met die Meester te gaan beteken om saam met Hom te lewe. (n. 10567). 192.2 `n Mens kan `n lang afstand ten opsigte van sy gees gelei word deur middel van die verandering van sy status terwyl sy liggaam in dieselfde plek bly, ook deur ondervinding (n. 9440, 9967, 10734). Wat beteken dit om deur “die gees na `n ander plek gelei te word”. (n. 1884) 195.1 Plekke en spasies, of ruimtes word aangebied tot die sig van engele in ooreenstemming met die status van die innerlikes van die engele en geeste (n. 5605, 9440, 10146). 198.1 In die Woord beteken lengte die goeie (. 1613, 9487). “Breedte” beteken die waarheid (. 1613, 3433, 3434, 4482, 9478, 10179). Hoogte beteken die goeie en die waarheid ten opsigte van hulle nuwe grade. (n. 9489, 9773, 10181) 199.1. Die verbinding en teenwoordigheid van die Meester met die engele is in ooreenstemming met hulle ontvangs van die liefde en naasteliefde vanaf Hom. (n. 290, 681, 1954, 2658, 2886, 2888, 3001, 3741-3743, 4318-4319, 4524, 7211, 9128.). 200.1 Die totale hemel met betrekking tot alle engele en hulle gemeenskappe, is georganiseerd deur die Meester in ooreenstemming met Sy Goddelike orde, omdat dit die Goddelike van die Meester saam met die engele is wat die hemele maak. (n. 3038, 7211, 9128, 9338, 10125, 10151, 10157, ) Wat betref die hemelse vorm (n. 4040-4043, 6607, 9877). ************************************************************

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205