Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 270

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

260. Op `n tydstip was `n klein papiertjie uit die hemel na my gestuur, waarop daar `n paar woorde in Hebreeuse letters geskryf was, en ek was vertel dat elke letter betrokke vol arcana of (geheime) wysheid was, en dat hierdie arcana (geheime) was vervat of verborge in die verbuigings en kromminge van die letters, en dan ook in die klanke. En dit was aan my duidelik gemaak deur die woorde van die Meester toe Hy gespreek en gesê het: “Want voorwaar Ek sê vir julle, voordat die hemel en die aarde verbygaan, sal nie een jota of een titeltjie van die wet ooit verby gaan totdat alles gebeur het nie.” (Matt. 5:18). Dat die Woord in elke titteltjie Goddelik is, is bekend in die kerk, maar presies waar die Goddelike verborge lê was tot nou toe nog nie bekend nie, en sal nou vertel word. In die heel innerlike hemel bestaan die geskrifte uit verskeie verbuigings en sametrekkingstekens, of vorme soos strepies en hakkies wat bokant of onderkant die vokaal geskryf word, wat dien as beklemtoningsteken of aksent, en hierdie verbuigings en sametrekkingstekens, soos aksente, hakkies, jota’s, titteltjies, punte stippies en strepies is in ooreenstemming met die vorme van die hemel. Deur hierdie metode druk die engele die geheime van hulle wysheid uit, en ook baie dinge wat hulle nie in staat is om in gespreekte woorde uit te druk nie, en wat wonderlik is, is dat die engele hierdie skrif ken sonder enige opleiding of onderrig, dit is in hulle ingeplant soos hulle spraak. (sien n. 236), daarom is hierdie handskrif, hemelse handskrif. Dit is ingeplant omdat alle verlengings van gedagtes en emosies en gevolglik kommunikasie van intelligensie en wysheid van die engele voortgaan in ooreenstemming met die vorm van die hemel (n.201), en vir dieselfde rede vloei hulle geskrifte in daardie vorm. Hulle het my vertel dat die meeste antieke volkere op die aarde, voordat letters uitgevind of uitgedink was, so `n skrif gehad het, en dat dit oorgedra was na die Hebreeuse taal, en hierdie letters in die antieke tye was almal verbuigings, en nie een van hulle, soos huidiglik, was gebind met reguit lyne nie. So is dit dan ook dat Goddelike dinge selfs in die jota’s, punte, titels en stippies verborge lê.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205