Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 502

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

488. Hoe die genietinge van almal se lewe na die dood verander gaan word in dinge wat korrespondeer, kan geweet word uit `n kennis van die korrespondensies maar aangesien daardie kennis nog nie algemeen bekend is nie, wil ek probeer om lig op die onderwerp te gooi deur sekere voorbeelde uit ervaring. Almal wat in die booshede is en wat hulle gevestig het in die valshede in opposisie teen die waarhede van die kerk, veral daardie wat die Woord verwerp het, vlug vir die lig van die hemel en neem skuiling in grotte wat by die openinge baie dig en donker voorkom, ook in die skeure van rotse, en daar versteek hulle hulself, en dit omdat hulle valshede liefhet en die waarheid haat, want sulke grotte en skeure in die rotse, 488.1 sowel as die duisternis, korrespondeer met valshede, soos wat lig korrespondeer met waarhede. Dit is hulle genot om in sulke plekke te bly, en ongenotvol om op die oop terrein te woon. [2] Hulle wat genot put uit veradderlike en geheime sameswerings en veradderlike intriges, doen dieselfde ding. Hulle is ook in sulke grotte, en boer in kamers wat so donker is dat hulle nie in staat is om mekaar te sien nie, en hulle fluister in mekaar se ore in die hoeke daarvan. Hulle genot van hulle liefde is hierin verander. Hulle wat hulleself toegelĂȘ het op die wetenskappe met geen ander doel as om `n reputasie van geleerdheid te bekom nie, en wat nie hulle rasionele aanlegte gekultiveer het deur hul geleerdheid nie, maar wat `n genot gehad het in die dinge van die geheue van die hoogmoed in hierdie dinge, het sanderige plekke lief, wat hulle kies in voorkeur bo die oop veld en tuine, omdat sanderige plekke korrespondeer met sulke studies. [3] Hulle wat geskool is in die doktrines van hulle eie en ander kerke, maar het nie hulle kennis toegepas op die lewe nie, kies vir hulleself rotsagtige plekke, en woon tussen hope klippe, en vermy gekultiveerde plekke omdat hulle nie daarvan hou nie. Hulle wat alle dinge toeskryf aan die natuur, sowel as hulle wat alle dinge toeskryf aan hulle eie verstandigheid, en deur verskeie kunste hul verhef het tot eer en wat rykdomme verkry het, sal in die ander lewe hulle besig hou met die bestudering van magiese kunste, wat die misbruik van die Goddelike orde is, en vind daarin die hoof genot van die lewe. [4] Hulle wat goddelike waarhede aangeneem het by hulle eie liefdes, en daarby dit vervals het, het verkeerde dinge lief omdat dit korrespondeer met hulle genot vir sulke liefdes. 488,2 Hulle wat walglik en gierig is bly in selle, en het varkagtige vuilheid lief en sulke stank reuke wat uitgeasem word van onverteerde voesel in die maag. [5] Hulle wat hulle lewe gespandeer het op louter plesiere en lekker geleef het en toegegge het aan hulle verhemelte en maag, is lief vir die hoogste graad van die goeie wat die lewe kan bied, en in die ander lewe is hulle lief vir uitgewerpte dinge soos ontlasting en geslagsdele, waarin hulle hul vreugdes vind, vir die rede dat sulke plesiere geestelike vullis is. Hulle is sku vir plekke wat sindelik skoon en vry van vuilheid is, en vind dit ongenoeglik. [6] Hulle wat hulle genot gevind het in owerspel en ontug, verwyl hulle tyd in hoerhuise, terwyl alle dinge daar walglik en vuil is, dit het hulle lief, en kuis huise vermy hulle en val in `n beswyming die oomblik as hulle so `n huis betree. Niks is vir hulle meer genotvol om huwelike op te breek nie. Hulle wat `n gees van wraak vertroetel het, en daardeur `n woeste en wrede natuur ontwikkel het, het kadaweragtige stowwe lief, en is in helle van daardie tipe, en so aan.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205