Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 287

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

277. Die onskuld van die kinderdae of van kinders is nie `n ware onskuld nie, want dit is `n onskuld nie in interne vorm nie maar slegs in eksterne vorm. Nietemin kan mens daarvan leer wat onskuld is, want dit skyn voort vanaf die gesigte van kinders en van sommige van hulle bewegings en van hulle eerste spraak, en het `n invloed op almal rondom hulle. Dit kan gesien word dat kinders het geen interne denke nie, want hulle weet nog nie wat is goed en wat is boos nie, of wat waar of fals is nie, waaruit sulke denke noodwendig bestaan. [2] Gevolglik het hulle geen begrip van wat hulle eie is nie, geen doelstelling of oorweging nie, dus geen oogmerk wat na die bose staar nie, ook het hulle niks van hulle eie bekom vanuit die liefde vir die self en die wêreld nie, hulle dra niks by tot hulleself nie, en beskou alles wat hulle het as komende vanaf die ouers, hulle is tevrede met die bietjie en beuselagtige dinge wat hulle aangebied word, en het groot vreugde daarin, hulle het geen bekommernis aangaande voedsel en klere, en niks oor die toekoms nie, hulle kyk nie na die wêreld en begeer nie baie dinge daaruit nie, hulle het hulle ouers lief sowel hulle verpleegsters en hulle speelmaatjies met wie hulle in onskuld speel; hulle duld om hulleself te laat lei, hulle gee kop en gehoorsaam. [3] En in hierdie staat ontvang hulle alles wat vir die lewe nodig is; en daarom, sonder dat hulle dit weet, het hulle maniere aangeleer en begin om te praat, en het die begin van geheue en gedagtes, hulle staat van onskuld dien as `n medium waardeur hierdie dinge ontvang en ingeplant word. Maar hierdie onskuld, soos hierbo gesê, is ekstern omdat dit aan die liggaam alleen behoort, en nie aan die denke nie 277.1 want die verstand is nog nie gevorm nie, die verstand is intelligensie en wil en gedagtes en die emosie daarvan. [4] Ek was uit die hemel vertel dat kinders spesiaal onder die beskerming van die Meester staan, en dat hulle invloeiing of instroming vanuit die innerlikste hemel ontvang, waar daar `n staat van onskuld is waardeur hierdie instroming gaan en deur hulle innerlikes, en dat deur die deurvloeiing, word hulle innerlikes geaffekteer slegs deur die onskuld, en vir hierdie rede word onskuld in die gesig gewys en in sommige van hulle bewegings en word sigbaar; en dat dit hierdie onskuld is waardeur ouers met hul innerlike geaffekteer of aangetrek word, en dit gee die ontwikkeling van liefde wat in bewaring gehou word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205