Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 255

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

249. Maar hedendaags is om te praat met engele baie raar omdat dit uiters gevaarlik is; 249.1 want dan weet die geeste, wat hulle andersins nie geweet het nie, dat hulle met die mens is, en bose geeste is sodanig dat hulle die mens hou in hulle dodelike haat, en begeer niks meer as om die mens te verwoes, beide siel en liggaam, en dit doen hulle in die geval met hulle wat hul so oorgee aan fantasieë en wat hulle afgeskei het van genietinge wat gepas is vir die natuurlike mens. Sommiges wat ook `n baie eensame en alleen lewe lei hoor somtyds die geeste met hom praat, en sonder gevaar, maar dat die geeste met hulle nie moet weet dat hulle by die mens is nie, word hulle met tye weggeneem deur die Meester; want die meeste geeste is nie bewus dat daar enige ander wêreld is anders as daardie waarin hulle leef nie, en is daarom onbewus dat daar oral mense is; en dit is hoekom die mens nie toegelaat is om terug te antwoord nie. As hulle sou, sou hulle weet. Weereens, hulle wat baie oor godsdienstige onderwerpe mediteer, en wat so ywerig met hulle is asof hulle hul in die innerlike sien, begin om die geeste te hoor spreek, en met godsdienstige oorreding, waar hulle ookal is, wanneer die mens op homself op hulle nadruk lê en hom nie aanpas by die verskillende dinge wat nuttig is in die wêreld nie, penetreer hulle tot in die innerlikes en rus daar, en okkupeer die gehele gees van die mens, en beweeg self in die geestelike wêrel in en handel op die geeste aldaar. Maar sulke persone is sieners en yweraars; en watter gees hulle ookal hoor, glo hulle dat dit die Heilige Gees is, wanneer, in der waarheid, dit die yweraarsgees is. Sulke geeste sien falshede as die waarheid in, en deur hulle so te sien, haal hulle nie net hulleself oor nie, maar ook hulle waarin hulle ingevloei het om hulle te glo, Alhoewel sulke geeste was gaandeweg verwyder, omdat hulle ander in die boosheid inlok en om kontrole oor hulle te verkry. Yweraars geeste word onderskei van ander geeste deurdat hulle glo dat hulle die Heilige Gees is, en glo dat wat hulle sê Goddelik is. Soos wat die mens hierdie geeste eer met Goddelike aanbidding sal hulle nie `n poging aanwend om hom skade aan te doen nie. Ek het somtyds met hulle gepraat en die goddelose dinge wat hulle in hulle aanbidders ingiet was dan blootgelê. Hulle bly na die linkerkant, in `n woestynagtige plek.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205