Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 276

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

266. Wat die wysheid van die engele is kan afgelei word van die feit dat hulle in die lig van die hemel is, en die lig van die hemel is in sy wese Goddelike waarheid of Goddelike wysheid; en hierdie lig verlig terselfdertyd hulle innerlike sig, of die sig van die verstand en denke, en hulle uiterlike sig, die sig van die oë. (Dat die lig van die hemel Goddelike wysheid is, kan gesien word hierbo, n. 126-133). Die engele is ook in die hemelse hitte, wat in sy wese die Goddelike goeie is of Goddelike liefde, en van dit het hulle `n emosie en `n verlange om wys te word. (Dat die hitte van die hemel die Goddelike goeie of Goddelike liefde is, kan hierbo gesien word, n. 133-140). Dat die engele in wysheid is, selfs tot so `n mate dat hulleself wyshede genoem kan word, volg uit die feit dat hulle gedagtes en emosies alles vloei in ooreenstemming met die hemelse vorm, en hierdie vorm is die vorm van Goddelike wysheid, ook dat hulle innerlikes, wat die ontvangers van wysheid is, so gerangskik is. (Dat die gedagtes en emosies van engele vloei in ooreenstemming met die vorm van die hemel, en gevolglik hulle intelligensie en wysheid, kan hierbo gesien word, (n. 201-212) [2] Dat die engele `n superverhewe wysheid het, word gewys deur die feit dat hulle spraak die spraak van wysheid is, want dit vloei direk en spontaan van die gedagtes vanuit die emosie, dus is hulle spraak gedagtes vanuit die emosie in uiterlike vorm, gevolglik is daar niks wat hulle wegtrek van die Goddelike invloei, en niks van buite af soos wat in die gedagtes van die mens invloei uit ander gedagtes nie. (Dat die spraak van engele die spraak is van hulle gedagtes en emosie kan hierbo gesien word, n. 234-235). Dat die engele sulke wysheid het is in ooreenstemming met die feit dat alle dinge wat hulle aanskou met hulle oë en waarneem met hulle sintuie met hulle wysheid ooreenstem, siende dat hulle korrespondensies van dit is, en dus die voorwerpe waarneem wat verteenwoordigende vorms is van die dinge waaruit hulle wysheid bestaan. (Dat alle dinge wat in die hemele gesien word korrespondensies is met die innerlikes van die engele en verteenwoordigers van hulle wysheid kan gesien word hierbo, n. 170-182) [3] Boonop, die gedagtes van engele is nie beperk en gekonsentreer deur idees van tyd en ruimte, soos wat die menslike denke is nie, want tyd en ruimte behoort tot die natuur, en die dinge wat aan die natuur behoort onttrek die denke van geestelike dinge, en ontneem die intellektuele sig van sy eintlike omvang of afstand. (Dat die idees van engele apart is van tyd en ruimte, en dus minder beperk as die mens se idees, kan hierbo gesien word, n. 162-169, en 191-199). Weereens, die gedagtes van engele word nooit neergebring na aardse en materieële dinge nie, ook nie onderbreek deur die besorgdheid oor die nodige dinge van die lewe nie, dus word hulle nie weggetrek deur sulke dinge uit die heerlikhede van hulle wysheid, soos wat die gedagtes van die mens in die wêreld is nie; want alle dinge kom ongevraag en verniet na hulle vanuit die Meester, hulle word gratis geklee, word gratis gevoed, die behuising is gratis (n. 181-190), en behalwe dit ontvang hulle ander behaaglikhede en plesiere in die graad van hulle ontvangs van die wysheid uit die Meester. Hierdie dinge word gesê om dit duidelik te maak hoekom engele so `n groot wysheid het. 266.1

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205