Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 603

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

588. Wat betref die hoeveelheid van helle, is daar net soveel as wat daar engele gemeenskappe in die hemele is, siende dat daar vir elke hemelse gemeenskap `n korresponderende helse gemeenskap as teenoorgestelde is. Dat die hemelse gemeenskappe ontelbaar is, en is almal onderskeidend in ooreenstemming met die goeie van die liefde, naasteliefde, en geloof, kan gesien word in die hoofstuk wat handel oor die gemeenskappe waaruit die hemele bestaan (n. 41-50), en oor die hoofstuk oor die ontsaglike groote van die hemel (n. 415-420). Dieselfde is waar van die helse gemeenskappe, wat onderskei word in ooreenstemming met die booshede wat die teenoorgesteldes is van daardie goeies. [2] Elke booshed, sowel as elke goeie, is van oneindige verskeidenheid. Dat dit waar is, is buite die begrip van hulle wat slegs `n eenvoudige idee het aangaande die bose, soos bv. veragting, haat, vyandskap, wraak, misleiding, en ander soortgelyke booshede. Maar laat hulle weet dat elkeen van hierdie booshede bevat so baie spesifieke verskille, en elkeen van hulle weer so baie besondere verskille, dat `n volume nie genoeg sal wees om dit op te noem en te beskryf nie. Die helle is so afsonderlik in `n orde georganiseer in ooreenstemming met die verskille van elke boosheid dat niks meer perfek en afsonderlik georganiseer kan word (behalwe die hemele nie). Gevolglik is die helle ook ontelbaar, naby en verder van mekaar in ooreenstemming met die verskille van die bose in die algemeen, in die spesifieke en die besonderse. [3] Daar is ook helle onder helle. Sommige kommunikeer met ander deur deurgange, maar meer deur uitaseminge, en dit in presiere ooreenstemming met die verwantskap van een tipe spesie van boosheid met die ander. Hoe groot die totaal is van die helle was ek toegelaat om te besef deur te weet dat daar helle is onder elke berg, heuwel, en rots, en net so onder elke vlakte en vallei, en dat hulle strek uit onder hierdie in die lengte en breedte en in diepte. In kort, die totale hemel en totale wêreld van die geeste is as’t ware uitgehol in sy binneste, en onder hulle is daar `n aaneenlopende hel. Dit dan oor die aantal helle wat daar is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205