Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 566

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

Hemel en Hel 551- 600 Emanuel Swedenborg-1688-1772 Arcana Coelestia – Geheime van die hemele 551. Almal wat in die Helle is, is in die boosheid en in die valshede daarvan, ontleen van die Liefde vir die Self en van die Wêreld. En nie een is in die boosheid en terselfdertyd in die waarheid nie. In die wêreld het die mens vir die grootste deel `n sekere kennis van geestelike waarhede, wat die waarheid van die kerk is, en is aan hulle onderrig vanaf die kinderjare en later deur prediking en deur die lees van die Woord, en daarna is daar oor gepraat. Sommige het ander laat glo dat hulle Christelik in die hart is omdat hulle weet hoe om dit met emosie voor te gee in harmonie met die waarheid, ook hoe om regskape te handel asof van geestelike geloof. Maar hulle van hierdie tipe wie se innerlike gedagtes vyandig gesind is teenoor hierdie waarhede, en wat hulle weerhou om die booshede te doen wat in harmonie met hulle denke is, slegs as gevolg van die burgerlike wette, of met die oog op reputasie, eer, en wins, is almal boos van hart, en is in die waarheid en die goeie, nie ten opsigte van hulle gees nie, maar ten opsigte van hul liggaam, en gevolglik, as hul uiterlikes weggeneem word in die ander lewe, en hulle innerlikes wat aan hul gees behoort, openbaar gemaak word, is hulle totaal in boosheid en valshede, en hoegenaamd nie in die goeie en die waarhede nie, en dit word dan duidelik gemaak dat waarhede en die goeie woon slegs in hul geheue suiwer as dinge wat geweet word, en dat hulle dit daaruit tevoorskyn bring wanneer hulle praat, en plaas die goeie as `n skyn voor asof uit die geestelike liefde en geloof. Wanneer sulkes in hul innerlikes ingelaat word en dus in hulle eie booshede is hulle nie langer meer in staat om te spreek wat die waarheid is nie, maar slegs dit wat vals is, siende dat hulle uit die booshede praat, want om te spreek dit wat waar is uit die booshede, is onmoontlik, siende dat die gees nou niks anders is as sy eie boosheid nie, en uit die bose gaan die valsheid dan uit. Elke bose gees word tot hierdie staat gereduseer voordat hy homself in die hel werp (sien bo, n. 499-512). Dit word genoem ‘ontbloting’ ten opsigte van die waarheid en die goeie. 551.1 ‘Ontbloting’ is eenvoudig om in iemand se innerlikes in te gaan, of bloot te lê, dit is, om te sien wat is die gees se eie, of in die gees self. (sien bo, n. 425).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205