Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 113

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

108. Dat alle dinge in die wêreld voortspring vanuit die Goddelike, en beklee word met sulke dinge in die natuur wat hulle in staat stel om te bestaan en om dienste te lewer, en dus om te korrespondeer, is duidelik vanuit die verskillende dinge wat beide in die diereryk en planteryk gesien kan word. In beide is daar dinge wat enigeen wat innerlik dink, kan sien dat dit van die hemel is. `n Paar uit `n enorme hoeveelheid kan ter illustrasie genoem word, en eerste sommige dinge vanuit die diereryk. Baie is daarvan bewus dat kennis is daar ingeprent soos dit is in elke dier. Bye weet hoe om heuning te maak uit blomme, om selle te bou uit was waarin hulle die heuning stoor, om sodoende vir hulleself en die familie voedesel op te gaar, selfs vir die winter. Dat `n nuwe generasie gebore mag word, lê die koningin aanhoudend eiers, en die res versorg hulle verder en bedek hulle. Hulle leef in `n soort regering wat aan almal bekend is deur instink. Hulle behou die werkende bye en jaag die hommelbye uit, deur hulle vlerke te ontneem, behalwe ander wonderlike dinge wat in hulle ingeplant is deur die hemel ter wille van hulle dienste, dien hulle was oral die menslike ras op verskillende maniere bv. vir kerse, hulle heunig om ekstra soetigheid tot die voedsel by te dra ens. [2] Weereens, watter wonders sien ons in wurms, die gemeenste gedierte in die diereryk. Hulle weet hoe om voedsel te verkry uit die blare wat vir hulle geskik is, en daarna op die bestemde tyd om hulle te omklee met `n omhulsel om sodoende in `n ‘baarmoeder’ te gaan, om sodoende `n nageslag van hulle eie voort te bring. Sommige word eerste in `n nimf of papie verander, wat sydrade om hulle spin, en wanneer dit oor is, kom hulle te voorskyn met `n totaal ander liggaam, uitgerus met vlerke waarmee hulle in die lug kan vlieg asof dit in hulle hemel is en vier hulle huwelike en lê eiers en voorsien so `n nageslag vir hulleself. [3] Behalwe hierdie spesiale gevalle, weet alle kreature wat vlieg in die lug waar om hul voedsel te vind, hulle weet hoe om neste vir hulleself te bou, die een soort op die manier en die ander soort weer op `n ander manier, hoe om die eiers in die neste te lê, en hoe om daarop te sit, hoe om die kleintjies wat uitbroei te voed, en om hulle uit die ‘huis’ te sit wanneer hulle geskik is om self te beweeg. Hulle weet ook watter vyande om te vermy, en die vriende met wie hulle kan assosieer, en dit van vroeg af, om nie eers die wonders in die eiers te noem nie, waarin alle dinge gereed lê in hulle orde vir die vorming en voeding van die kuikens. Behalwe nog baie ander dinge. [4] Hy wat dink uit enige wysheid van die rede sal nooit sê dat hierdie instinkte is van enige ander bron as die geestelike wêreld nie, waar die natuurlike dien in die voorsiening in bekleding en al die ander benodigdhede wat nodig is. Die diere van die aarde en die voëls van die lug is gebore in al hierdie kennis, terwyl die mens, wat baie verder ontwikkel is, is nie daarin gebore nie, vir die rede dat die diere in die orde van hulle lewe gebly het, en nie in staat was om te verwoes wat in hulle was vanuit die geestelike wêreld nie, omdat hulle nie `n rasionele aanleg het nie. Die mens, aan die ander kant, wie se denke uit die geestelike wêreld is, het dit wat in hom is verderwe en laat ontaard deur `n lewe wat teenstrydig is met die orde, wat sy rasionele aanleg voorkeur gegee het, en was dit nodig dat hy gebore word in totale onkunde en daarna eers teruggelei moet word deur Goddelike metodes in die orde van die hemel.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205