Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 443

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

430. Met elke mens is daar twee hekke, een wat lei na die hel en dit is oop na die booshede en sy valshede, terwyl die ander een lei na die hemel en is oop na al die goeie en die waarhede. Hulle wat in die bose is en sy valshede het die hek na die hel geopend in hulle, en slegs deur splete van bo af kom iets van die lig van die hemel ingevloei in hulle, en deur daardie invloeiing is hulle in staat om te dink, om te argumenteer, en om te praat, maar die hek van die hemel is oop vir hulle wat in die goeie en sy waarheid is. Want daar is twee weë wat lei tot die rasionele verstand van die mens, `n hoër of innerlike weg waardeur die goeie en die waarheid van die Meester binnegaan; en `n laer of eksterne weg waardeur boosheid en valshede van die hel binnegaan. Die rasionele verstand is in die middelpunt waardeur hierdie weë gaan. Gevolglik, so ver as wat lig van die hemel toegelaat word, is die mens rasioneel, maar sover as wat dit nie toegelaat word nie, is hy nie rasioneel nie, hoe rasioneel hy ookal vir homself is. Hierdie word alles gesê om die geaardheid van die korrespondensies van die mens met die hemel en met die hel bekend te maak. Terwyl die mens se rasionele verstand in vorming is, korrespondeer dit met die wêreld van die geeste, wat bokant dit is korrespondeer met die hemel en wat onder dit is met die hel. Met hulle wat voorberei vir die hemel word die streke bokant die rasionele verstand oopgemaak maar daardie daaronder word toegemaak vir die invloei van die bose en valshede, terwyl hulle wat voorberei vir die hel, word die dele onder dit oopgemaak, en die dele boontoe word toegemaak vir die invloei van die goeie en die waarheid. Dus kan laasgenoemde slegs na onder kyk wat onder hulleself is, dit is, die hel, terwyl die eersgenoemdes net kan opkyk na wat bokant hulle is, dit is, die hemel. Om te kyk bokant hulleself is om op te kyk na die Meester, omdat Hy die algemene middelpunt is waarheen alle dinge in die hemele kyk, terwyl om ondertoe te kyk, is om terugwaarts van die Meester na die teenoorgestelde rigting te kyk, waarheen alle dinge van die hel kyk en neig (sien bo, n. 123, 124).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205