Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 475

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

461. Na die Dood van die Mens is hy nog in Besit van al sy sintuie, en al sy Geheue, sy Denke, en al sy Emosies, wat hy in die Wêreld gehad het, en laat niks agter behalwe sy aardse Liggaam nie. Dit is aan my bewys deur menigvuldige ervaring dat wanneer die mens van die natuurlike wêreld verhuis na die geestelike, soos wat gebeur as hy sterf, dra hy saam met hom al sy besittings, dit is, alles wat aan hom as mens behoort, behalwe sy liggaam. En wanneer die mens die geestelike wêreld betree of die lewe na die dood, is hy in `n liggaam soos wat hy in hierdie wêreld was, met geen sigbare verskil nie, siende dat hy nie anders sien of enigsins anders voel nie. Maar sy liggaam is dan geestelik en dan geskei of gesuiwer van alles wat aards is, en dan dit wat geestelik is, kan aanraak of sien wat geestelik is, en dit is net dieselfde as wanneer dit wat natuurlik is aangeraak of gesien word. Dus, wanner `n mens `n gees geword het, weet hy nie anders as dat hy in dieselfde liggaam is wat hy in die wêreld gehad het en weet dus nie dat hy dood is nie. [2] Bowendien, `n mens se gees geniet nog steeds elke sintuig, beide uiterlik en innerlik, wat hy in die wêreld geniet het, hy sien soos tevore, hy hoor en spreek soos tevore, ruik en proe, en wanneer aangeraak, voel hy die aanraking soos tevore, hy smag, begeer, roep uit, reflekteer, is geroer, het lief, wil soos tevore, en het `n behae in studies, lees en skryf soos tevore. In kort, wanneer `n mens van die een lewe oorgaan na `n ander, of van een wêreld na `n ander, is dit soos om van een plek na `n ander te gaan, en dra met hom saam alle dinge wat hy in homself besit het as `n mens, sodat by die dood, wat slegs maar die dood van die liggaam is, kan die mens nie sê dat hy enigiets wat regtig syne is, verloor het nie. [3] Boonop dra hy saam met hom sy natuurlike geheue, en behou alles wat hy gehoor het, gesien, gelees en geleer het, of ook gedink het in die wêreld vanaf die vroeë kinderjare selfs tot die einde van sy lewe, alhoewel die natuurlike dinge wat behou word in die geheue, aangesien hulle nie in die geestelike wêreld gereproduseer kan word nie, latent of sluimerend is, net soos hulle as mens nie aan dit dink nie. Nietemin, dit kan geproduseer word as die Meester dit so wil. Maar meer sal huidiglik gesê word oor hierdie geheue en sy status na die dood. `n Sensuele mens vind dit onmoontlik om te glo dat die staat van die mens so is na die dood, omdat hy dit nie kan verstaan nie, want `n sensuele mens het nodig om natuurlik te dink, selfs al gaan dit oor geestelike dinge, daarom, enigiets wat nie strook met sy sinne of sintuie nie, dit is, wat hy nie sien met sy liggaamlike oë en nie kan aanraak met sy hande nie (soos gesê van Thomas, Joh. 20:25, 27, 29), ontken hy die bestaan daarvan, (wat die sensuele mens is kan gesien word hierbo, n. 267, en notas daarvan).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205