Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 336

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

325. `n Koor was een oggend in die verte gehoor, en van die koor se verteenwoordigers was ek toegelaat om te weet dat hulle Chinese was, want hulle vertoon `n soort wollerige bok, dan `n manna koek, en `n ebbehout lepel, ook `n idee van `n drywende stad. Hulle verlang om nader te kom, en toe hulle by my was sê hulle hulle wil graag alleen met my wees, sodat hulle hul gedagtes kan blootlê. Maar hulle was vertel dat hulle nie alleen was nie, en sommiges was mishaag in hulle wens om alleen te wees, alhoewel hulle gaste was. Toe hulle die misnoë waarneem het hulle begin te dink dat hulle teenoor mekaar oortree het, en of hulle enigiets vir hulle self toegeëien het wat aan iemand anders behoort het. Ek was toegelaat om alle denke en gedagtes in die ander lewe wat gekommunikeer word waar te neem soos op hierdie oomblik die agitasie van hulle verstand. Dit bestaan uit `n besef dat hulle moontlik diegene seergemaak het wat ontevrede was, `n skaamte daaroor, tesame met ander wêreldse emosies, en hulle het geweet dat naasteliefde aan hulle geskenk word. Daarna het ek met hulle gepraat, en ten laaste oor die Meester. Toe ek hom “Christus” noem gewaar ek `n sekere afsku in hulle, maar die rede was geopenbaar, naamlik, dat hulle dit van die wêreld af saamgebring het, waar hulle geleer het dat die Christene lewe `n slegter lewe lewe as wat hulle lewe, en hulle was behoeftig aan liefdadigheid. Maar toe ek Hom gewoonweg Meester noem was hulle innerlik geroer. Agterna was hulle deur die engele geleer dat die Christelike doktrine bokant alle ander in die wêreld die liefde en liefde vir die naaste voorskryf, maar dat daar baie min is wat in ooreenstemming daarmee lewe. Daar is heidene wat, toe hulle nog in die wêreld was, opgemerk het deur interaksie en waarneming, dat die Christene `n slegte lewe lei deur verslaaf te wees aan owerspel, haat, twis, dronkenskap, en ander lelike dinge, wat hulleself verafsku omdat sulke dinge teenstrydig is met hulle geloofsleer. Hulle in die ander lewe is meer bedees as ander oor die aanvaarding van die waarheid oor die geloof, maar hulle word deur die engele geleer dat die Christelike doktrine, sowel as die geloof self, onderrig `n baie ander tipe lewe, maar dat die lewens van Christene minder in ooreenstemming is met hulle eie doktrines as die lewens van die heidene.Toe hulle dit begryp, aanvaar hulle die waarhede van die geloof, en vereer die Meester, maar minder geredelik as die ander.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205