Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 405

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

393. Hulle is betrokke met kerklike dinge in die hemel wat in die wêreld die Woord liefgehad het en wat gretiglik daarin soek na waarhede, nie met eer en wins as einddoel nie, maar gebruike van die lewe vir hulleself en vir ander. Hulle is in die hemel in die verligting en in die lig van die wysheid in die mate van hulle liefde en begeerte vir dienste, en hierdie lig en wysheid ontvang hulle van die Woord in die hemel, wat nie `n natuurlike Woord is nie, soos wat dit in die wêreld is nie, maar `n geestelike Woord (sien bo, n. 259). Hulle dien in die preek kantoor, en in ooreenstemming met die Goddelike orde is hulle in hoër posisies wat deur verligting die ander in wysheid oortref. [2] Hulle is betrokke met burgerlike dinge wat in die wêreld hulle land lief gehad het, en wat die algemene goeie meer lief gehad het as hul eie, en gedoen het wat regverdig en reg was uit die liefde wat regverdig en reg was. Sover as wat hulle uit gretigheid uit liefde die wette van geregtigheid ondersoek het en so intelligent geword het, het hulle die vermoë om sulke funksies in die hemele uit te voer, en hulle voer dit uit in daardie posisie tot die graad wat ooreenstem met hulle intelligensie, hulle intelligensie wat op gelyke graad staan met hulle liefde vir dienste vir die algemene goeie. [3] Boonop is daar in die hemel ontelbare verdere funksies, dienste en beroepe wat opgenoem kan word, terwyl daar in die wêreld net `n paar is in vergelyking. Maar hoeveel daar ookal is wat so in diens staan, is hulle almal in die genot van hulle werk en arbei vir die liefde vir die dienste, en nie een van liefde vir die self of vir wins nie, en siende dat al die benidigdhede vir die lewe kosteloos aan hulle voorsien word, het hulle geen liefde vir wins ter wille van die lewe nie. Hulle word gratis gehuisves, word gratis geklee en gratis gevoed. Klaarblyklik dan, hulle wat hulleself en die wêreld liefhet meer as wat gebruiklik is, het geen doel in die hemele nie, want sy liefde en emosie bly met elkeen na sy lewe in die wêreld, en word tot in alle ewigheid nooit uitgedelg nie. (sien bo, n. 563).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205