Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 377

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

365. Al hierdie dinge maak dit duidelik dat sowel die rykes en die armes kom in die hemel, die een net so maklik as die ander. Die geloof dat die armes kom in die hemel baie makliker en die rykes met moeite, kom van die feit dat die Woord nie verstaan word nie waar die rykes en die armes in die Woord genoem word. In die Woord het hulle wat `n oorvloed het van kennis van die goeie en die waarheid, dus hulle wat in die kerk is waar die Woord is, word bedoel in die geestelike sin as die “rykes”, terwyl hulle wat dit kortkom, maar dit tog begeer, dus wat buite die kerk is waar daar nie `n Woord is nie, word bedoel deur die “armes”. [2] Die ryk man geklee in purper en fyn linne, en in die hel gegooi, word bedoel die Joodse nasie, wat ryk genoem word omdat hulle die Woord het, en het ook `n oorvloed van kennis van die goeie en die waarheid daarvan, “kleding van purper” dui op die kennis van die goeie, en “kleding van fyn linne”, is die kennis van die waarheid 365.1 Maar die arm man wat lê by die ryk man se poort en verlang om gevoed te word met die krummels wat afval van die ryk man se tafel, en wat deur die engele na die hemel gedra was, beteken die nasies wat nie die kennis het van die goeie en die waarheid nie, en tog begeer hulle dit (Lukas 16:19-31). Ook was die rykes genooi na `n groot ete en verskoon hulleself, beteken die Joodse nasie, en die armes word in hulle plek ingebring, beteken die nasies buite die kerk (Lukas 14:16-24). [3] By die ryk man waar die Meester sê: “En verder sê Ek vir julle, dit is makliker vir `n kameel om deur die oog van `n naald te gaan as vir `n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan”, (Matt. 19:24), die ryke in beide die natuurlike en die geestelike sin word hier bedoel. In die natuurlike sin is die rykes daardie wat `n oorvloed van kennis en geleerdheid het, wat geestelike rykdom is, en wat deur middel daarvan begeer om hulleself voor te stel aan die dinge van die hemel en die kerk vanaf hulle eie intelligensie. En omdat dit teenstrydig is met die Goddelike orde, word dit gesê “dit is makliker vir `n kameel om deur die oog van `n naald te gaan”. `n “kameel” dui in die algemeen die geestelike sin aan van die bekende aanlegte en dinge wat bekend is, en die “naald se oog” dui op geestelike waarhede 365.2 Dat die betekenis van “kameel” en “oog van `n naald” so is, is nie algemeen bekend nie, omdat die kennis wat leer wat is betekenisvol in die geestelike sin deur die dinge wat gesê word in die letterlike sin van die Woord, was tot op hierdie staduim nog nie geopenbaar nie. In elke besonderse ding van die Woord is daar `n geestelike sin sowel as `n natuurlike sin; want die Woord was gemaak om geheel te bestaan uit korrespondensies tussen die natuurlike en geestelike dinge met die opset dat daar `n verbinding kan wees van die hemel met die wêreld, of die engele met die mens mag daardeur geaffekteer word deurdat direkte verbinding sal ophou. Dit maak dit duidelik wie in die besonder word bedoel in die Woord deur die “ryk man”. [4] Dat die “ryk” in die Woord beteken in die geestelike sin hulle wat in kennis is van die waarheid en die goeie, en die “rykdomme” die kennis op sigself, wat geestelike rykdomme is, kan gesien word uit verskeie uittreksels (soos in Jes. 10:12-14, 30:6, 7, Jer. 17:3, 48:7, 50:36, 37, 51:13, Dan. 5:2-4, Eseg. 26:7, 12, 27:1 tot die end, Sag. 9:3, 4, Psalm 45:12, Hos. 12”9 Openb. 3:17, 18, Lukas 14:33) en nog baie ander plekke. Ook dat die “armes” in die geestelike sin dui op daardie wat nie die kennis van die goeie en die waarheid besit nie, maar dit tog begeer (Matt. 11:5, Lukas 6:20, 21, 14:21, Jes. 14:30, 29:19, 41:17, 18, Sef. 3:12, 13). Al hierdie uittreksels kan gesien word waar dit verduidelik word met die geestelike sin in die Arcana Coelestia (n. 10227).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205