Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 582

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

567. Daar is twee oorsake van hitte, een is die son van die hemel wat die Meester is, en die ander die son van die wêreld. Die hitte wat van die son van die hemel is, dit is, die Meester, is geestelike hitte, en is dus in essensie die liefde (sien bo, n. 126-140); maar die hitte van die son van die wêreld is natuurlike hitte, en in sy essensie is dit nie liefde nie, maar dien die geestelike hitte as `n ontvanger. Gevolglik is liefde in essensie hitte, siende dat dit liefde is, in ooreenstemming met sy graad en kwaliteit, wat hitte gee aan die denke, en dan aan die liggaam, en word ervaar in die winter en in die somer. Die verhitting van die bloed is van dieselfde bron. Dat die natuurlike hitte wat ontspring van die son van die wêreld dien as ontvanger van die geestelike hitte, is duidelik uit die hitte van die liggaam. Dit is veral duidelik in die lente en somer hitte in diere van enige aard wat dan weer jaarliks hulle liefdes hernu. [2] Dit is nie die natuurlike hitte wat hierdie effek produseer nie, maar rangskik hulle liggame om die hitte te ontvang vanuit die geestelike wêreld, want die geestelike wêreld vloei in die natuurlike as oorsaak en gevolg. Wie ookal glo dat dit die natuurlike hitte is wat hierdie liefdes veroorsaak, is liederlik bedrieg, want invloei is van die geestelike wêreld in die natuurlike wêreld, en nie van die natuurlike wêreld in die geestelike nie, en siende dat alle liefdes aan die lewe behoort, is dit dan geestelik. [3] Weereens, hy wat glo dat enige ding kom voort in die natuurlike wêreld sonder invloei van die geestelike wêreld, is mislei, want wat natuurlik is kom voort en gaan voort om te bestaan slegs uit dit wat geestelik is. Bowendien, die onderdane van die planteryk ontvang hul ontkieming van `n invloei uit die geestelike wêreld. Die natuurlike hitte van lente en somer help om van die sade ontslae te raak in hul natuurlike vorms deur uitswelling en die oopmaak van die saad sodat die invloei van die geestelike wêreld daar kan handel as `n oorsaak van ontkieming. Hierdie dinge word genoem om dit duidelik te maak dat daar twee soorte hitte is, geestelike hitte en natuurlike hitte, en dat geestelike hitte van die son van die hemel is en natuurlike hitte van die son van die wêreld, en dat die invloei en gevolglike samewerking produseer die effekte wat voor die oë in die wêreld verskyn. 567.1

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205