Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 93

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

93. Daar was aan my `n inwoner van daardie aarde getoon. Hy was inderdaad nie `n inwoner daar nie, maar soos een. Sy gesig was soos die inwoners van ons aarde, maar die onderste gedeelte van sy gesig was swart, nie van `n baard nie, want hy het nie een gehad nie, maar `n swartigheid in die plek daarvan. Hierdie swartigheid strek aan beide kante so ver as tot by die ore. Die boonste gedeelte van die gesig was gelerig, soos die gesigte van hulle op ons aarde wat nie heeltemal wit is nie. Hierdie geeste sĂȘ verder dat op hulle aarde voed hulle op vrugte van bome, veral `n sekere ronde soort wat uit die grond groei, en ook peuldraende plante. Dat hulle daar geklee word deur klere wat gemaak word uit vesels van die bas van sekere bome. Dit het so `n digtheid dat dit geweef kan word, en word ook aan mekaar gegom met `n soort gom wat hulle daar het. Hulle vertel verder dat hulle daar weet hoe om vuur te maak uit vloeibare bestanddele waaruit hulle lig verkry gedurende die aande en ook snags.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205