Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 141

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

141. Hulle was uitgevra oor die God wat hulle aanbid, en hulle antwoord dat hulle aanbid God sigbaar en onsigbaar, God sigbaar onder Sy Menslike vorm, en God onsigbaar sonder enige vorm, en dit was bevind uit hulle spraak en ook uit hulle idees van denke soos gekommunikeer na my, dat die sigbare God ons Meester Homself was, en hulle noem hom ook Meester. Hierteenoor was die antwoord dat op ons aarde word God ook aanbid as onsigbaar en as sigbaar; en dat die Godheid wat onsigbaar is, die Vader genoem word, en sigbaar, die Meester, maar dat die twee duidelik Een is, soos Hyself onderrig het, wat gesĂȘ het dan niemand nog ooit die vorm van die Vader gesien het nie, maar dat die Vader en Hy Een is, en dat hy wat Hom sien, sien die Vader, en dat die Vader in Hom is, en Hy in die Vader, gevolglik is dit dat die twee die Goddelike in een Persoon is. Dat dit die woorde van die Meester Homself is, kan gesien word in (Joh. 5: 37; 10: 30; 14: 7, 9-11).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205