Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 125

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

125. Hy wat nie die Arcana van die hemele weet nie, kan nie glo dat die mens aardes kan sien wat so ver geleë is, en om enigiets oor hulle te verhaal uit die ervaringe van die sinne nie. Maar laat hy dan weet dat die ruimte en afstande, en daarom die rekenkundige reeks in die natuurlike wêreld, is in hulle oorsprong en eerste oorsaak, veranderinge van die staat van die innerlikes, en met engele en geeste verskyn dit in ooreenstemming met daardie veranderinge; 125.1 en hulle kan dus deur hierdie veranderinge klaarblyklik vervoer word van een plek na `n ander, en van een aarde na `n ander, self na die aardes wat aan die eindes van die universum lê. Ook dat `n mens oorgeplaas kan word wat betref sy gees, terwyl sy liggaam steeds op een plek bly. So was dit met my gedoen, siende dat deur die Goddelike genade van die Meester was dit aan my toegestaan om interaksie te hê met geeste as self `n gees, en terselfdertyd as mens met die mense. Dat `n mens oorgeplaas kan word ten opsigte van sy gees, kan die sensuele mens nie verstaan nie, omdat hy nog steeds in ruimte en tyd is, en meet sy beweging in ooreenstemming met dit.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205