Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 32

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

32. Dat ek dit verseker mag weet, dat hulle geestesingesteldheid so is, was dit toegelaat om aan hulle te bied die beskrywing van braaklande, woude, tuine, en riviere; om sulke dinge aan te bied is soos in `n denkbeeld wat jy voor ander uitstal, waarin in hierdie geval in `n ander wêreld, dit voor die sig verskyn; maar hulle het dit onmiddelik oorgeplaas na iets anders, en verduister die braaklande en vleie, en met verteenwoordiging vul hulle dit met slange. Die riviere maak hulle swart, sodat die water nie meer langer helder en deurskynend is nie. Toe ek hulle vra hoekom hulle dit doen, sê hulle dat hulle wens om nie daaraan te dink nie, maar oor dinge wat waar is, wat die kennis van dinge wat abstrak is van dit wat materieël is, veral oor dinge wat in die hemele bestaan.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205