Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 9

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

9. Die Aarde of Planeet Mercurius, sy geeste en Inwoners. Dat die hele hemel `n oer-mens voorstel, wat daarom die Grootste Mens genoem word, en dat alle dinge van die mens, beide sy innerlikes en uiterlikes, korrespondeer met daardie mens of hemel, is `n Arcanum (geheim) wat nog nie aan die wêreld bekend is nie, maar dat dit so is, was oorvloediglik getoon. 9.1 Om die Grootste Mens saam te stel word geeste van baie ander Aardes benodig, want hulle wat van ons aarde afkomstig is, is nie genoeg vir hierdie doel nie, en omdat hulle respektiewelik te min is, word die ander deur die Meester voorsien, dat wanneer daar `n tekort op enige plek ontstaan soos in kwaliteit en kwantiteit van die korrespondensie, word onmiddelik vanaf die ander planete aangevra wat die tekorte kan aanvul, dat die verhouding behoue kan bly, en so word die ewewig van die hemel konstant gehou.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205