Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 68

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

68. Hulle is uiters versigtig op hulle eie aarde, uit vrees dat iemand onder `n verkeerde indruk sou verkeer aangaande die enigste Meester; en as hulle opmerk dat iemand of enigeen begin om verkeerd te dink aangaande Hom, dan sal hulle hom ten eerste vermaan, en dan sal hulle dreigemente gebruik, en laastens afskrik met strawwe. Hulle sê dat hulle opgemerk het, as enige sulke verkeerde idees homself in `n familie insinueer, word die familie uit hulle midde weggeneem, nie deur strawwe soos die doodstraf wat uitgeoefen word deur hul kamerade nie, maar deur die weerhouding van asemhaling, en gevolglik van die lewe, deur geeste, as hulle hul eers gedreig het met die dood. Want in daardie wêreld spreek die geeste met die inwoners, en tugtig hulle as hulle kwaad gedoen het, en selfs as hulle van plan is om kwaad te doen, waaroor ons later meer sal sê. Daarom, as hulle kwaad dink van die enigste Meester, en bekeer hulle nie, word hulle met die dood gedreig. Op hierdie manier word die aanbidding van die Meester bewaar, wat vir hulle daar die Opperste Goddelikheid is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205