Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 158

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

161. Die gees wat in die wêreld `n biskop en `n prediker was, het glad nie geglo dat daar enige ander aardes was behalwe ons eie nie, omdat hy in die wêreld geglo het dat die Meester slegs vir die aardse mense gebore is, en dat niemand anders redding kan hê sonder die Meester nie. Hy was toe ‘teruggebring’ na so `n staat waarin die geeste ‘teruggebring’ word wanneer hulle verskyn op hulle aarde as mense (sien hierbo) en was toe na daardie aarde gestuur, om nie net alleen te sien nie, maar ook om met die inwoners te praat. Toe dit gedoen was, was kommunikasie klaar aan my toegestaan, sodat ek ook op dieselfde manier die inwoners kan sien, en sommige dinge op daardie aarde (sien bo, n. 135). Toe verskyn daar vier tipes van mense, maar die een tipe na die ander in opvolging. Eerste was mense gesien wat gekleed was; en tweedens mense wat naak was met die kleur van mensvleis; daarna mense wat ook naak was maar met hulle liggame wat ontsteek is; en laastens swart mense.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205