Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 29

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

29. Van wat nou gesê was, mag dit klaarblyklik voorkom, dat geeste behou in hulle geheue wat hulle sien en hoor in die ander lewe, en dat hulle in staat is om onderrig te word soos wat die mens onderrig word in die wêreld, gevolglik, om onderrig te word in die dinge van die geloof, en om daardeur perfek te word. Hoe meer innerlik geeste en engele is, in dieselfde mate wat hulle geredelik onderrig ontvang, en in `n groter volheid, en behou dit meer perfek; soveel te meer vertoef hierdie aanlegte verewig, en is dit dan duidelik dat hulle meer toeneem in wysheid. Met die geeste van Mercuriue is daar `n konstante groei in die wetenskappe van dinge, maar nie in wysheid wat daarvan afgelei word nie, omdat hulle kennis liefhet, wat die metode is, maar nie werke wat die einde is nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205