Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 84

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

84. Daar verskyn aan my `n kaalkop, maar slegs die bokant, wat baie beenderig was, en dit was gesê dat hulle wat binne `n jaar gaan sterf, sien so iemand, en dat hulle hul dan moet voorberei. Hulle vrees nie die dood daar nie, behalwe op grond van die feit dat hulle die metgesel, kinders of ouers moet verlaat; want hulle weet dat hulle na die dood sal lewe, en dat hulle nie buitekant die lewe sal wees nie, omdat hulle na die hemel gaan. Daarom noem hulle dit nie “sterf” nie, maar om ‘hemels gemaak te wees.’ Hulle wat in liefde gelewe het waarlik `n huweliks sukses op daardie aarde gehad, en het hulle kinders versorg as ouers, en sterf nie van siektes nie, maar in vrede en rus soos in die slaap, en dus migreer hulle net van daardie wêreld na die hemel. Die ouderdom van die mens daar is gewoonlik dertig jaar in ooreenstemming tot die jare van ons aarde. Die oorsaak van hulle sterfte in so `n kort tydperk is van die Meester se voorsiennigheid., uit vrees dat die menigtes van die mense so sal toeneem buite die totaal wat deur daardie aarde onderhou kan word, en omdat, nadat hulle daardie jare volbring het, laat hulle nie toe om gelei te word deur geeste en engele as daardie wat dit nog nie volbring het nie; en vir die rede gaan die geeste en engele selde na die meer volwassenes. Hulle kom ook in volwassenheid baie vinniger as op ons aarde. Selfs in die eerste blom van die jeug vorm hulle huwelike, en hulle vreugde is om die metgesel lief te hê, en om die kinders te versorg. Ander genietinge noem hulle inderdaad genietinge, maar onderskeidelik net uitwendig.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205