Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 71

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

71. Dit is algemeen op daardie aarde vir die geeste om met die inwoners te praat en om hulle te onderrig en ook om hulle te betig as hulle kwaad gedoen het, ten opsigte waarvan baie dinge aan my vertel is deur die engele, en ek wens om dit in volgorde te herhaal. Die rede hoekom die geeste met die mense daar spreek, is omdat hulle baie dink van die hemel en aangaande die lewe na die dood, en het vergelykender gewys baie min verlange aangaande die lewe in die wêreld, want hulle weet hulle gaan lewe na die dood, en in `n staat wat gelukkig is in ooreenstemming met die staat van hulle innerlike mens, gevorm in die wêreld. Om te praat met engele en geeste was ook algemeen op hierdie aarde in die antieke tye, en vir dieselfde rede, naamlik, omdat hulle toe baie gedink het van die hemel en baie min van die wêreld. Maar die lewende kommunikasie met die hemel was met die tyd toegemaak, soos wat die mens vanaf die innerlike meer uiterlik geraak het, of wat dieselfde is, soos wat hy begin om meer te dink van die wêreld en baie min van die hemel; en nog meer as hy nie meer langer glo dat daar `n hemel of `n hel is nie, ook nie dat die mens in homself `n gees is wat na die dood lewe nie; want in hierdie dag word geglo dat die liggaam uit homself lewe, en nie uit sy gees nie, daarom, tensy die mens nou glo dat hy sal weer opstaan soos wat sy liggaam gelyk het, sal hy nie glo in die wederopstanding nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205