Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 138

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

138. `n Tweede Aarde in die Sterre Hemel; sy geeste en inwoners. Ek was agterna deur die Meester gelei na `n aarde in die universum wat nog verder van ons aarde geleë was as die vorige een wat hierbo bespreek is. Dat dit `n verder afstand was, was duidelik hieruit, dat ek twee dae besig was om daarheen gelei te word, wat my gees betref. Die aarde was na die linkerkant toe, waar die vorige na die regterkant toe was. Aangesien die verafgeleë afstand in die geestelike wêreld nie bestaan uit die afstand van die plek nie, maar uit die verskil in die staat van jou innerlikes, soos hierbo beskryf, daarom, uit die stadige vordering daarheen, wat twee dae geduur het, mag ek tot die slotsom wat die staat van die innerlikes met hulle is. Wat die staat is van die emosies en dan die van die gedagtes, verskil proporsioneel van die staat van die innerlikes van die geeste van ons aarde. Om daarheen oorgebring te word ten opsigte van die gees deur die veranderinge van die staat van die innerlikes, was ek in staat om die opeenvolgende veranderinge hulself waar te neem voordat ek daar aangeland het. Dit was gedoen terwyl ek wakker was.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205