Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 22

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

22. Op `n ander keer het ek `n menigte van sulke geeste gesien op `n afstand, reg voor my en `n bietjie na die regterkant en daarvandaan het hulle `n redevoering met my gehad, maar deur bemiddelaar geeste; want hulle spraak was so vinnig as wat hulle dink, wat nie in die kategorie van die menslike spraak val nie, maar deur middel van ander geeste. En wat my verbaas, hulle spreek in volumes, (klank) en tog geredelik maklik en baie vinnig. Hulle spraak word ontvang as golwend, omrede daar so baie bymekaar is, en wat merkwaardig was, dit was oorgebring na my linker oog, alhoewel hulle na die regterkant was. Die rede was omdat die die linkeroog korrespondeer met die kennis van dinge wat abstrak van die materieƫle is, gevolglik na dinge wat behoort aan die intelligensie; waar die regteroog korrespondeer met die dinge wat behoort aan die wysheid. 22.1 Net so word hulle dinge gewaar en beoordeel dit, van wat hulle hoor met dieselfde spoed waarmee hulle gesprek voer, en van so `n ding dat dit so is, of, van so `n ding dat dit nie so is nie, hulle oordeel is asof dit onmiddelik is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205