Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 108

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

108. Maar ek het nie met die geeste gespreek wat aan hierdie kant is en wat hiernatoe kyk, en wat barbaars en amper soos wilde diere is nie, maar ek is deur die engele ingelig aangaande hulle kwaliteit, en hoekom hulle so `n woeste natuur het. Die oorsaak is dat hulle uitermatig verheug is in roof, en veral as hulle hul buit kan opeet, en die vreugde wat daaruit tevoorskyn kom as hulle net daaraan dink om hulle buit op te eet, was na my gekommunikeer, en was waargeneem as buitegewoon. Dat daar op ons aarde ook inwoners was van dieselfde natuur, kom tevoorskyn uit die geskiedenisse van verskeie nasies; en ook van die inwoners van die land Kanaän; (1Sam. 30: 16); en ook van die Joodse en Israelitiese nasie, selfs in die tyd van Dawid, dat hulle jaarlikse ekskursie ekspedisies uitgevoer, en die heidene geplunder het, en fees gevier op die buit wat afgeneem is. Dit was verder gesê dat daardie inwoners vir die grootste deel reuse was, en dat die mense van ons aarde slegs tot by hule naeltjie kom, ook dat hulle baie onnosel is, en doen geen navrae aangaande die hemel en die ewige lewe nie, maar stel net belang in aardse dinge en die versorging van hulle vee.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205