Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 23

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

23. Daar was `n gees van `n ander aarde, wat vaardig met hulle kan spreek, omdat hy pront en vinnig praat, maar wat elegansie vertoon in sy voordrag. Hulle het onmiddelik besluit, waaroor hy ookal praat, en sĂȘ van dit, dat dit te elegant was, of van dat, dat dit te gepoleer was; sodat die hele ding waaraan hulle aandag gee, of hulle enigiets kan hoor van hom wat hulle nie al voorheen gehoor het nie, en verwerp dus die dinge wat onduidelikheid veroorsaak, wat veral aanstellerigheid van elegansie van die voordrag en geleerdheid betref, want die spreker hou die aandag op hom gevestig, en is begerig dat sy uitdrukkings beskou moet word meer as net die bedoeling van dit, waarby die ore meer geaffekteer word as die denke.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205