Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 4

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

4. Bowendien, wanneer ek met geeste praat, het ek gesê dat die mens mag glo dat in die universum is daar meer Aardes as een, uit dit, dat die sterbelaaide hemel is so yslik groot, en die sterre daarin is ontelbaar, elkeen op sy eie plek, of in sy eie wêreld, en hulle is `n son, soos ons son, met hulle eie grootsheid. Wie nou ookal daaraan dink, moet tot `n slotsom kom dat so `n immense grootsheid moet een of ander doel hê, wat die uiteinde van die skepping is, en daardie einde is die Koninkryk van die Hemele, waarin die Goddelike kan woon met Sy engele en mense, want die sigbare universum, of die hemel, skitterend met sterre so ontelbaar, wat soveel sonne is, is slegs `n rede vir die bestaan van Aardes, en van mense daarop, waaruit `n Hemelse Koninkryk gevorm kan word. Uit hierdie dinge moet `n rasionele mens gelei word om te aanvaar, dat so `n immense skepping, aangepas tot so `n groot doel, was nie saamgestel vir `n ras van mense en vir die hemel slegs ontleen van een aarde nie, want wat sal dit wees vir die Goddelike, wat oneindig is, en vir wie duisende, ja, tien duisende van Aardes, almal vol inwoners, sal klein wees en skaars enigiets.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205