Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 59

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

59. Hulle woonplekke was ook aan my getoon. Hulle is laag en van hout, maar in die binnekant is dit uitgelê met die bas van `n boom van `n bleek blouerige kleur, die mure en plafon is bespikkel soos met klein sterretjies, om die hemele te verteenwoordig; want hulle is lief daarvoor om die sigbare hemel en sterre uit te beeld in die binnekant van hulle huise, omdat hulle glo dat die sterre die woonplek van die engele is. Hulle het ook tente wat rond is aan die bokant, en kan uitstrek tot `n aansienlike lengte, wat binne net so bespikkeld is met klein sterretjies op `n blouerige oppervlak, in hierdie begewe hulle hul in die middel van die dag uit vrees vir die beskadiging van die gesig deur die hitte van die son. Hulle neem groot voorsorg in die konstruksie en die netheid van hierdie tente. Hulle eet ook hulle maaltye daarin.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205