Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 33

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

33. Agterna bied ek aan hulle voëls van verskillende grootes, beide groot en klein, soos wat op ons aarde bestaan; want in die ander lewe mag sulke dinge die lewe verteenwoordig. Toe hulle die aangebode voëls sien, wil hulle ten eerste dit verander, maar agterna was hulle verruk deur hulle en was tevrede. Die rede was, omdat voëls dui op die kennis van dinge, en die gewaarwording daarvan vloei dan in ook. 33.1 Dus weerhou hulle hul om ook hierdie voëls te verander, en daarby die afwending van hulle idees van hulle geheue. Agtena was dit toegelaat om aan hulle te bied die mees lieflikste tuin vol lampe en ligte; hulle weifel eers, maar hulle aandag was nou vasgevang, vir die rede dat lampe met ligte verteenwoordig waarhede wat skyn uit die goeie. 33.2 Daarom was dit duidelik gemaak dat hulle aandag vasgevang kan word deur dinge wat materieël is, deur terselfdertyd daardie geestelike dinge te insinueer; want die dinge van die geestelike sin is nie so abstrak van die dinge in die materie nie, siende dat dit verteenwoordigers daarvan is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205