Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 143

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

143. Die geeste wat daar omhoog gesien word, vra of daar op aarde geleef word onder die regering van prinse en konings; waarin hulle ook sê dat hulle nie so `n regering ken nie; en dat hulle onder hulleself lewe, onderskeibaar in nasies, families, en huise. Hulle was gevra of hulle veilig was op hierdie manier; maar hulle sê dat hulle wel veilig is so, siende dat geen familie jaloers is op `n ander nie, en wens ook nie om enigiets van enigiemand af te neem nie. Hulle was verontwaardig deur sulke vrae te vra, wat bly dat dit impliseer dat daar `n vyandig gesindheid tussen hulle was, of `n behoefte het vir beskerming teen rowers. Wat meer is nodig as om voedsel en klere te hê, sê hulle, en om so tevrede te woon en in stilte onder mekaar.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205